Verified Reviews

Lamberts Bay

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Lamberts Bay

Rated 4.3 out of 5 based on 987 reviews.

Lamberts Bay

Albatross No. 4

"Dis lekker wegbreek van die stedelike gejaag en rumoer. Lekker visvang-area en die pragtigste blou water en wit sand. "

Lamberts Bay

Albatross No. 4

"Isabella's Restaurant en Muisbosskerm kan regtig aanbeveel word. Puik kos en diens."

Lamberts Bay

Weskus Grotjie

"Lambertsbaai is, ek dink, een van ons juweel kusdorpies. Diegene wat nog nie daar was nie moet beslis 'n plan maak en dit gaan besoek. So móét julle ook by Muisbosskerm gaan eet as julle daar is. Die kosse wat daar voorgesit word is van die beste en die kos bly net kom, een bak na die ander. Eet asb net bietjie vir bietjie want daar is soveel disse en geregte wat voorgesit word dat jy later nie meer kan eet nie, maar dit lyk so lekker jy wil net nog en nog he. Puik diens en asemrowende disse na my mening."

Lamberts Bay

Breathe Inn

"Weskus-dorpie met die vriendelikste mense! "

Lamberts Bay

West Coast Eagle's Nest

"Lambertsbaai het beslis my verwagtinge oortref."

Lamberts Bay

Albatross No. 1

"Baie rustige dorp en toeriste-vriendelik."

Lamberts Bay

Languedoc Verblyf

"Take a few good books to read."

Lamberts Bay

Ouma See

"Heerlike, rustige, vriendelike dorp en daar is baie te sien en doen in die omgewing."

Lamberts Bay

Weskus Hokkie

"Rustige kusdorpie."

Lamberts Bay

Albatross No. 3

"Restaurante bedien die lekkerste kos. Die Malgas-eiland is iets om te besoek - indrukwekkend. "

Lamberts Bay

Raston Guest House

"Muisbosskerm restaurant 'n moet as jy in Lambertsbaai kuier."

Lamberts Bay

Albatross No. 3

"Small town. Nice and quiet. Good to visit in a group. "

Lamberts Bay

Albatross No. 2

"Lambertsbaai se mense is baie vriendelik en aangenaam."

Lamberts Bay

Languedoc Verblyf

"Lamberts Bay is a beautiful tranquil place with lovely sandy beaches. "

Lamberts Bay

Aan't See House and Apartment

"As jy wil rus is dit die plek om te wees."

Lamberts Bay

Sea Breeze No. 4

"Lambertsbaai is 'n wonderlike bestemming om vakansie te hou, as jy soos ons hou van rus, vrede, saligheid, blou water en wit strande. Dit is 'n plekkie waar jou siel kan asem haal en jy weer tot jouself kan keer. Sal enige tyd Lambertsbaai aanbeveel as 'n vakansiebestemming."

Lamberts Bay

Breathe Inn

"Pragtige plek. Lekker kos!"

Lamberts Bay

Ouma See

"A lot more quiet than expected. Not a bad spot at all it’s just not my type of place. I prefer a bit more action. "

Lamberts Bay

White Sands Guesthouse

"Ek hou baie van hierdie kusdorpie en sy mense!"

Lamberts Bay

Weskus Grotjie

"Die mense was almal so vriendelik."

Lamberts Bay

Albatross No. 3

"Best seafood."

Lamberts Bay

Breathe Inn

"My gunsteling plek!"

Lamberts Bay

Weskus Hokkie

"Oulike vakansieplek. Besighede bymekaar loopafstand."

Lamberts Bay

Bay Plaza

"Weskus-area kan dalk net die toeriste-aantreklikhede meer prominent aandui op inligtingsborde en nie net die inligting beskikbaar maak by hul toeriste-inligtingskantore nie. "

Lamberts Bay

Weskus Quarry Farmers

"Dit was my eerste besoek en al het ek ver gereis sal ek beslis terugkeer soontoe! "

Lamberts Bay

Sybille's Rest

"Vir 'n eerste keer was ons aangenaam verras!"

Lamberts Bay

Raston Guest House

"Definitief, ons oornag altyd daar om by Muisbosskerm te gaan eet, naby genoeg."

Lamberts Bay

Lekke Ekke

"Muisbosskerm ete was fantasties. Voëleiland was teleurstellend. Die plek was nie mooi versorg nie en die curio winkel was so te sê leeg. "

Page
Page 23 - Showing 661 to 690

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers