Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Langenhovenpark

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Langenhovenpark bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 90 resensies.

Langenhovenpark

Stonehill Villa

"Goeie restaurante in nabye omgewing."

Langenhovenpark

Melsetter's Guesthouse

"Dit is baie rustig daar. "

Langenhovenpark

Jan Brandt Street

"Langenhovenpark is maklik toeganklik tot die stad."

Langenhovenpark

Opihoek Gastehuis

"Dit is 'n rustige en stil woonbuurt."

Langenhovenpark

Helena's Overnight Accommodation

"Sentraal naby lekker restaurante. "

Langenhovenpark

Melsetter's Guesthouse

"My familie bly daar so dit is goed geleë vir my."

Langenhovenpark

Amity Guesthouse

"Mooi veilige area naby aan die hoofroetes."

Langenhovenpark

Amity Guesthouse

"Goeie en veilige area naby hoofweg."

Langenhovenpark

Melsetter's Guesthouse

"Rustige, veilige omgewing."

Langenhovenpark

Melsetter's Guesthouse

"Goed geleë vir sakemense, in 'n stil area, of vir oorslaap op pad êrens heen."

Langenhovenpark

Leipoldt Guesthouse

"Een van die stiller en netjieser woongebiede van Bloemfontein."

Langenhovenpark

Corner Cottage

"Veilige, mooi area met nodige winkels loopafstand."

Langenhovenpark

Tsessebe Guesthouse

"Ek glo meer ontspanningsgeriewe (soos parkies) is 'n tekort."

Langenhovenpark

Tsessebe Guesthouse

"Sal nie aanbeveel nie."

Langenhovenpark

Leipoldt Guesthouse

"Winkels is naby geleë, woonbuurt stil en rustig en het te alle tye veilig gevoel."

Langenhovenpark

The Cotton Room

"Bied goeie fasiliteite en die Boeremark op Saterdae is 'n aantrekkingskrag. Ligging was ideaal vir 'n familie-byeenkoms binne bereik in Groenvlei, Bloemfontein."

Langenhovenpark

Melsetter's Guesthouse

"Goed geleë en naby alles in Bloemfontein."

Langenhovenpark

ParkHill Luxury Accommodation

"Geniet altyd Bloemfontein."

Langenhovenpark

The Cotton Room

"Langenhovenpark het restaurante van goeie gehalte en is 'n puik basis vanwaar die res van Bloemfontein besoek kan word."

Langenhovenpark

Corner Cottage

"Lovely suburb. Clean and neat with shopping centres all around."

Langenhovenpark

Corner Cottage

"Dis 'n rustige woonbuurt met winkels en eetplekke naby."

Langenhovenpark

Tsessebe Guesthouse

"Dis 'n pragtige bestemming en die winkelsentrum is ook gerieflik naby. "

Langenhovenpark

Melsetter's Guesthouse

"Was great. Jammer ons net daar oorgeslaap."

Langenhovenpark

Amity Guesthouse

"Gerieflik en naby aan alles."

Langenhovenpark

Park Living Guesthouse

"Nie in die stad nie, maar nie te ver uit die middestad nie. Netjiese area met genoegsame koopsentrums en garages wat jou dus nie noop om alles in die stad te gaan doen nie. "

Langenhovenpark

Recato Gastehuis

"Rustige en veilige uitbreiding. Baie skoon en veilig. Beslis aan te beveel."

Langenhovenpark

ParkHill Luxury Accommodation

"Easily accessible en goeie geriewe soos winkels en restaurante."

Langenhovenpark

Leipoldt Guesthouse

"Omdat ons nie regtig die stede ken nie is Langenhovenpark 'n lekker area."

Langenhovenpark

Amity Guesthouse

"Alles was goed gewees."

Blad
Wys 1 tot 30