Indien jy Langstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Langstrand.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langstrand Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langstrand accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Langstrand akkommodasie
Bladsy 2 - 21 lekke plekke om te bly
Namibia Coastal Retreat is 'n paradys wat aan die suidwestelike kus van Namibië geleë is. Hierdie verblyf naby die ...
Zee Sicht is 'n ruim, selfsorghuis met slaapplek vir 8 teen die seefront in Langstrand. Dié tripelverdiepinghuis b...
Longbeach Lodge is op die strand in Langstrand, Namibië geleë en het 'n lieflike see- en strand-uitsig. Die lodge i...
25 Sunset View is 'n bekoorlike dakwoonstel in Langstrand, Namibië, waar die Atlantiese Oseaan en die Namibwoestyn ...
Soms Langstrand is 'n bekoorlike selfsorghuis in Langstrand, Namibië. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende e...
Crayfish Creek is in Langstrand, 'n beroemde kusdorpie in Namibië geleë. Dié kusdorp is slegs 15 km vanaf Walvisbaa...
Beach Gem is tussen Swakopmund en Walvisbaai, op Langstrand in Namibië, geleë en bied 'n luukse vakansievilla met '...
Ietzie Longbeach is die perfekte vakansiehuis in Long Beach tussen die Namib-woestyn se sandduine en die Atlantiese...
Oceana View bied ongerepte see-uitsigte, asemrowende sonsondergange en is op Langstrand geleë. Hierdie strandhuis i...
Meransha Langstrand bied gehalteverblyf langs die see vir gesinne of 'n groep vriende in Walvisbaai. Meransha Lang...