Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Laudium besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Laudium.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Laudium akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Laudium Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Laudium Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Laudium

Vanaf
R1 599
per nag, vir 2 mense
Hotel in Centurion, Pretoria

Velmoré Estate bied 'n keuse van twee hotelle, die Velmoré Hotel, 'n asemrowende hotel gemik op die gegoede, luukse mark en die Velmoré Grande. Hierdie luukse hotelle bied 'n rustige, landelike atmosfeer aan die ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Valhalla, Centurion

Lavender Nest is in die boomryke voorstad Valhalla in Centurion en bied slaapplek aan 2 gaste. Die eenheid het ’n slaapkamer met ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die oopplan-kombuis is t...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gauteng

Rock Falls Ranch is op 'n prentjiemooi plaas geleë 23 km buite Pretoria, wat 'n verskeidenheid natuurlike en kulturele besienswaardighede het, asook beduidende historiese besienswaardighede wat die moeite werd is o...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR760
R684
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Valhalla, Centurion

Aanthuizen is 'n gesinsvriendelike woonstel in Valhalla, in Centurion. Verblyf word in 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste in totaal gebied. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 driekwar...

Vanaf
R1 860
per nag, vir 2 mense
Hotel in Centurion, Pretoria

Royal Elephant Hotel & Conference Centre is 'n hotel wat spog met Noord-Afrika en Marokkaanse temas en is in Centurion geleë. Centurion bied die perfekte balans tussen 'n plattelandse en kosmopolitaanse leefstyl me...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
B&B in Glen Lauriston, Monrick

Bespoke Rooms is op die Eldo Lakes East-landgoed in Centurion geleë. Die perseel bied maklike toegang tot hoofweë, Johannesburg en Midrand en is slegs 50 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Verblyf word g...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Valhalla, Centurion

The Cedars Bed and Breakfast is in Clubview Centurion geleë en bied stil en rustige verblyf naby die sakekern. Die verblyf bestaan uit 7 eenhede wat altesaam slaapplek vir 22 gaste bied. Elke eenheid het koffie- e...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion, Pretoria

GuestHous@LemonJack bied veilige, rustige, stylvolle geriewe in die hartjie van Centurion. Dié gastehuis bied hartlike gasvryheid in die luukse area van Raslouw. Of dit 'n sakeresiger of 'n vakansieganger is, Guest...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Eldoraigne, Centurion

Aandbloem is 'n gastehuis in Centurion naby verskeie hoofroetes en sakesentrums in Centurion. Pretoria se middestad is 12,5 km ver en Midrand net 20 km ver. OR Tambo-, Grand Central- en Lanseria Lughawe is ongeveer ...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Raslouw, Centurion

Ons 3-ster-gastehuis is 'n oorspronklike plaashuis op 'n veilige landgoed, omring deur 'n inheemse tuin. Dit is gerieflik halfpad tussen Johannesburg en Pretoria geleë. Die huis is 'n plattelandse herehuis wat in '...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Laudium akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za