Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Lester Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lester Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lester Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lester Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lester Park Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Lester Park

Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal

Die 'At Home Self-catering' is 'n hoegehalte, stylvolle woonstel wat gerief en gemak teen bekostigbare tariewe aanbied. Ons bied vir gaste 'n ware veilige en private verblyf in die groen woonbuurt van Clarendon aan....

Voorkeurvennoot
Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal

Town View bied gemaklike selfsorgverblyf in 2 gemeubileerde woonstelle wat smaakvol versier is. Die woonstelle is in 'n veilige kompleks in die noordelike buurt, Clarendon, in Pietermaritzburg geleë. Die kompleks b...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal

Redlands Hotel is in die gesogte noordelike voorstad van Wembley geleë in die hart van die pragtige Redlands Estate. Dit is ideaal geleë, 5 minute van die middestad en al die geriewe af, en die hotel se rustige at...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Wembley, Athlone

Valley Vista Lodge is 'n luukse gastehuis geleë in Athlone, ongeveer 3 km vanaf die Pietermaritzburg middestad. Die gastehuis bied uitsigte oor die stad en omliggende areas. Dit is maklik bekombaar vanaf die snelwe...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pietermaritzburg, Athlone

A Garden Suite is 'n gastehuis wat deur 'n gesin bestuur word in 'n blaarryke woonbuurt in Pietermaritzburg. Dié stad is omring deur woudagtige heuwels en weivelde en is ideaal geleë tussen Johannesburg en Durban....

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg, Athlone

Welcome Home Cottage is 'n splinternuwe, smaakvol versierde tuinkothuis wat in die noordelike voorstede van Pietermaritzburg geleë is. Die kothuis bied maklike toegang tot die N3, dit is gerieflik naby die groot wi...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in World's view, Hilton

11 on Colenso is 'n mooi huis in World's View, tussen Pietermaritzburg en Hilton in die pragtige Natalse Middellande. Verblyf is beskikbaar in 'n kothuis vir 4 en 'n enkelwoonstel vir 2. Die kothuis is gerieflik e...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pietermaritzburg, Athlone

23 on Clifton is 'n gastesuite op die eienaar se eiendom in Athlone, Pietermaritzburg. Die eiendom is ideaal geleë sowat 2 km vanaf die Cascades Mall, Virgin Active-gimnasium en bergfietsroetes. Die gastesuite het...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Montrose, Athlone

Fountains Self-Catering B&B is vir die oordeelkundige reisiger op soek na eersteklas gerief, skoon akkommodasie en goeie diens. Dis ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers en sport-entoesiaste en maak voorsiening ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal

Gecko Hill bied selfsorg- en B&B-verblyf in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal. Verblyf word aangebied in of 2 selfsorgkothuise of 2 gaste-suites met basiese selfsorggereiwe. Die tema by Gecko Hill is ongekunsteld...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Lester Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pietermaritzburg blad indien jy na meer Pietermaritzburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]