Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Levubu

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Levubu van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Levubu besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Levubu.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Levubu akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Levubu Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Levubu Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Levubu

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Louis Trichardt, Makhado

Protea B&B (LT's) is in Louis Trichardt in 'n stil en veilige omgewing geleë. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of as 'n oornagplek vir diegene wat oor die grens reis. Die huis, wat met die ei...

Vanaf
R970
per nag, vir 2 mense
Hotel in Louis Trichardt, Makhado

Mountain Inn Country Hotel is 'n bekoorlike, plattelandse blyplek bo-op die majestueuse Soutpansbergpas net 8 km noord van die geskiedkundige Louis Trichardt. Dit is in 1937 gevestig en het werklik 'n ouwêreldse be...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Louis Trichardt, Makhado

Louis Trichardt Lodge is aan die voet van die majestueuse Soutpansberge in Limpopo. Dit is Suid-Afrika se mees noordelike bergreeks en dié rotsagtige terrein is die tuiste van 'n gewilde besienswaardigheid - die ma...

Vanaf
R775
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Louis Trichardt, Makhado

On Bannatyne St bied gerieflike verblyf in 'n gastekamer met 'n uitsig oor die tuin in Louis Trichardt. Die gastekamer is op dieselfde perseel as die woonhuis geleë, maar het sy eie privaat ingang. Die eiendom is n...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Louis Trichardt, Limpopo

Northgate Lodge is 6 km buite Louis Trichardt en bied verblyf aan sakereisigers, gesinne of diegene op soek na oornagverblyf. Dis naby die N1 en dorpsgeriewe. Daar is 23 grasdak-chalets. Elke selfsorg-chalet het '...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
B&B in Louis Trichardt, Makhado

A-Cody Place bied gerieflike B&B-verblyf in Louis Trichardt. Die gastehuis bied verblyf in 2 gastekamers. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort, 'n kas, TV, haardroër en toiletware. Elke kamer het ook '...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Louis Trichardt, Makhado

139 on Munnik Guest House is 'n luukse gastehuis in Louis Trichardt in Limpopo. Dit is aan die voet van die majestueuse Soutpansberg geleë en bied hartlike Suid-Afrikaanse gasvryheid in 'n kalm en vreedsame omgewin...

10% af Laaste Kans!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 000
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Louis Trichardt, Makhado

Purdy's Place bied gerieflike verblyf in ’n gastehuis in ’n stil woonbuurt in Louis Trichardt. Verblyf is beskikbaar in 3 Deluxe Double-kamers met koningingrootte-beddens, 'n Family Suite met slaapplek vir 4 en...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R670
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Louis Trichardt, Makhado

Apricity Inn is op die eienaar se perseel in Louis Trichardt. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede wat per kamer bespreek word en is geskik vir 8 gaste. Apricity Kamer Een en Apricity Kamer Twee kan saam bespreek wo...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Lodge in Louis Trichardt, Makhado

The Ultimate Lodge 'n kort mottoris vanaf Louis Trichardt op die Bluegumspoort-roete met min verkeer in die mistieke Soutpansberge. Dié lodge is gerieflik geleë op pad na die Krugerwildtuin, Musina, Venda, Mapungu...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R748
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Louis Trichardt, Makhado

Lantern Guest House is 'n pragtige vyfslaapkamerhuis wat in 'n tropiese tuin na aan die besige middestad van Louis Trichardt geleë is. Die gastehuis bied die ideale toevlugsoord vir sakereisigers en gesinne wat di...

Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Louis Trichardt, Makhado

Kuifkop Cottage is 'n tuinkothuis vir 2 persone in Louis Trichardt. Dit is perfek geleë vir gaste wat wil oornag, naby aan geriewe wil wees en selfsorgverblyf verkies. Die kothuis is omring deur groot bome en welig...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Louis Trichardt, Makhado

Red Roof Gastehuis is in Louis Trichardt, aan die voet van die Soutpansberge in Limpopo geleë. Red Roof Gastehuis bied verblyf in 4 tipes slaapkamers. Al dié slaapkamers is smaakvol ingerig en gemeubileer met 'n ...

Vanaf
R250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Louis Trichardt, Makhado

Cloudforest Chapel & Camping is in die Zoutpansbergreeks, 10 km vanaf die dorp Louis Trichardt geleë. Kom geniet die unieke ervaring van kampeer in die bos of geniet die luukshede van die selfsorghuise. Die verblyf...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Louis Trichardt, Limpopo

Rose & Ivy Guest House is aan die buitewyke van Louis Trichardt geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat saam oor die grens of na die Noordelike Krugerwildtuin reis. Die kothuise is in...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Hotel in Louis Trichardt, Makhado

Mountain Rose Boutique Hotel is teen die hange van die Soutpansberg-bergreeks in Louis Trichardt en spog met uitgestrekte ou Engelse roostuine en mooi uitsigte op die berge en oor die valleie. Verblyf is beskikbaa...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Louis Trichardt, Makhado

93 on Cilliers is 'n lieflike gastehuis wat gemaklike selfsorgverblyf in 'n veilige en rustige omgewing bied. Die gastehuis is in Louis Trichardt, aan die voet van die Soutpansberg, geleë. Aandag word gegee aan de...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
B&B in Makhado, Soutpansberge

Altyd Lente Gastehuis is in die Soutpansberg-mistbelt op ’n avokado- en eksotiese papegaaiplaas. Die gastehuis bied gerieflike blyplek wat omring is deur koningsproteas en wild naby Louis Trichardt. Die gastehuis...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R850
per nag, vir 2 mense
Lodge in Makhado, Soutpansberge

Mashovhela Bush Lodge bied 3-ster eko-verblyf by die Morning Sun Natuurreservaat noord van Louise Trichardt in die hartjie van die Soutpansberge in die noorde van Limpopo. Dit is ideaal vir 'n gesinsvriendelike wegb...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Limpopo

Wia-Kyla Accommodation bied verblyf in gastekamers en is 15 km van Louis Trichardt af, op die N1, geleë. Die lodge bied slaapplek aan 20 gaste in 7 kamers. Daar is 2 kamers wat beskik oor 'n dubbelbed en 2 enkelb...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 2 - Wys 21 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za