Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Levubu

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Levubu van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Levubu besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Levubu.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Levubu akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Levubu Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Levubu Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Levubu

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R860
per nag (plek vir 2)
B&B in Limpopo

Vakhusi Bed and Breakfast is in die lieflike dorp Malamulele geleë - 'n klein, bekoorlike en gewilde dorp as gevolg van sy gerieflike ligging vir gaste wat na of vanaf die Krugerwildtuin reis. Verbly word in 9 gas...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Hotel in Limpopo

Adams Apple Hotel and Conference Venue is in die Vheme-area in die hartjie van Limpopo geleë. Dit is 'n ongekunstelde en verwelkomende hotel. Die hotel is sedert 1998 in familiebesit. Ons bied akkommodasie aan die ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Limpopo

Our Place Self-catering Accommodation bied gerieflike sakpas-selfsorgverblyf in 'n akasiawoud, 15 km suid van Louis Trichardt. Elke kothuis het slaapplek vir 3 en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-ko...

Vanaf
R1 570
per nag, vir 2 mense
Lodge in Makhado, Soutpansberge

Madi a Thavha beteken "water van die berg" in TshiVenda. Die lodge is in 'n stil vallei van die Soutpansberg geleë. Hoewel die Noorde van Limpopo meer bekend is vir sy oorvloedige wild en kremetartboom-sonsondergan...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Giyani, Limpopo

Mopani Guesthouse is in Giyani en bied gerieflike verblyf aan vakansie- en sakereisigers. Dié gastehuis bied kamers en selfsorg-eenhede met 'n enkelbed, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, en elke kamer het 'n privaat...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Giyani, Limpopo

Xisaka Guest House is in Kremetart in Giyani en is die ideale basis om die area te verken. Dié gastehuis is 15 km vanaf die Hudson Ntsanwisi-dam, wat ’n gewilde area langs die Soutpansberg-Limpopo-voëlkykroete i...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Giyani, Limpopo

Kremetart-Giyani Guesthouse bied gerieflike gastekamers aan reisigers en sakereisigers in Giyani. Daar is 9 kamers wat elk 'n dubbelbed of enkelbeddens het. Agt van die kamers het 'n en suite-badkamer en die laast...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Giyani, Limpopo

Ankuweni Guest Lodge bied oornagverblyf in die hartjie van Giyani. Dis naby Giyani Regional Mall en Mopani Munisipaliteit. Daar is 6 kamers met slaapplek vir 2 en 1 kamer met slaapplek vir 4. Elke kamer het ‘n wa...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Laeveld, Limpopo

Lalapanzi is 'n hotel in die ou Engelse Tudor-styl. Dit is oorspronklik gebou in 1947 en is geleë in die wild- en beesboerdery-streek van Bandelierskop, slegs 28 km suid van die Soutpansberge. Dit is die mees kenme...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Giyani, Limpopo

Kulani Country Lodge bied gerieflike verblyf in 'n lodge in die hartjie van die Giyani Township in Deel E. Dit is naby Giyani Regional Mall en Giyani se munisipale gebou in Mopani. Akkommodasie word gebied in 26 e...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Hotel in Limpopo

Lalapanzi Hotel Privaat Huis is langs die N1 naby Louis Trichardt en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Die huis het 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapk...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Giyani, Limpopo

Mashamba Country House bied gerieflike akkommodasie net buite Giyani in die Limpopo-provinsie. Giyani is die ideale oornagplek vir gaste wat reis na die Krugerwildtuin en is net 105 km van die Phalaborwa-hek af. Ak...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Levubu

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Soutpansberge, Limpopo

Dzata Lodge & Game Ranch het in 2011 sy deure oopgemaak en is in die Bandelierkop-omgewing in die skadu van die pragtige Soutpansbergreeks geleë. Die hoofhek is maklik bereikbaar met 'n teerpad en die lodge bied 'n...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Limpopo

Vermaas Boerdery is net 36 km buite Louis Trichardt en 70 km vanaf Polokwane in Limpopo provinsie geleë en boonop is die plaas se ligging gerieflik net 1 km vanaf die N1 hoofweg. Die verblyf word in 2 netjiese gas...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Limpopo

Die Maseri Cabins bied gerieflike en sakpasverblyf wat ideaal is vir toeriste of sakereisigers in Limpopo. Gaste kan die rustige plaasatmosfeer beleef terwyl hulle terselfdertyd nie té ver van die dorp af is nie. D...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Lodge in Waterspoort, Soutpansberge

Mafunga Lodge is geleë in die hartjie van die Limpopo Bosveld en is die ideale plek vir 'n ware boswegbreek. Hierdie selfsorg-lodge bied 6 groot gerieflike slaapkamers waar tot 15 gaste kan slaap. Die oopplan-verm...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Soutpansberge, Limpopo

Sandriver Safari Lodge is 44 km vanaf Louis Trichardt in die Bosveld geleë. Verblyf word in 3 versteekte chalets met lugversorging, stapafstand vanaf die hooflodge aangebied. Elke eenheid het slaapplek vir 5 gaste...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Lodge in Limpopo

Copacopa Lodge and Conference Centre bied gerieflike verblyf en konferensiegeriewe in Lambani, 15 km vanaf die Nasionale Krugerwildtuin se Punda Maria-hek in die Vhembe-distrik van Limpopo. Daar is 'n skynbare onein...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR680
R510
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Musina, Limpopo

Magorgor Safari Lodge bied oornag- en vakansie-akkommodasie op 'n plaas in die Limpopo-provinsie, 16 km suid van Musina (Messina) en 2 km van die N1 af. Dit bestaan uit gerieflike, netjiese en bekostigbare selfsorgv...

Vanaf
R1 070
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vallei van die Olifante, Limpopo

Baleni is 'n omgewing waar natuur, doelmatigheid en spiritualisme saamkom. Ons ekonomie is baie afhanklik van die tradisionele soutmyne en Baleni laat die verantwoordelike reisiger toe om te sien hoe moderne mense a...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 3 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za