Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (31)
B&Bs (1)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (19)

Resensies van Lichtenburg

3.7 / 5  
volgens 29 resensies
Lees regte resensies van Lichtenburg van 29 geverifieerde gaste.
Indien jy Lichtenburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lichtenburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lichtenburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lichtenburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lichtenburg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Aanbod!
VanafR960
R864
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lichtenburg

Indigo Moon-gastehuis is bekend vir sy hartlike, vriendelike en gesellige atmosfeer! Indigo Moon beskik oor luukse enkel- en dubbelkamers, en suite-badkamers, DStv, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas en mikrogolfo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lichtenburg

KleinBos bied verblyf, konferensiegeriewe en 'n troue-venue, en is in die buitewyke van Lichtenburg geleë. Dis ideaal vir gaste wat wil oornag onderweg na omliggende provinsies, Botswana of Namibië. Verblyf word...

Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lichtenburg

Die Gallery Guest House is geleë in 'n rustige plaasomgewing net 5 minute se ry van Lichtenburg se middedorp en 1 km van die R53 af, op die Mmabatho/Lichtenburg/Coligny-hoofpad. Ons is perfek geleë vir sakereisi...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lichtenburg

Silver Swan Accommodation is in Lichtenburg geleë en bied verblyf in gerieflik gemeubileerde kamers. Gaste kan Kamer 1 met slaapplek vir 4 bespreek, Kamer 6 met slaapplek vir 1, of Kamer 2 met slaapplek vir 1. Da...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lichtenburg

50 on Greeff is 'n veilige gastehuis in Lichtenburg, naby besighede en restaurante. Die gastehuis bied aan gaste rustige oornagverblyf. Daar is 4 en suite-kamers, waarvan 1 'n bad en aparte instapstort het en die ...

15% af Weeksdae!
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lichtenburg

Elandsrus bied oornagverblyf in die plaasdorpie Lichtenburg. Die verblyf bestaan uit 5 slaapkamers met en suite-badkamers en basiese selfsorggeriewe. Die slaapkamers bied slaapplek vir 2 gaste en bevat 1 koningingr...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lichtenburg

Palisades Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in Lichtenburg met 24 uur-sekuriteit en gewapende reaksie. Dis naby die middestad, winkels en restaurante. Daar is 2 losstaande eenhede. Die eerste eenheid, Blok A, b...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
B&B in Retiefs Park, Lichtenburg

Susan's Sleep Over is in die unieke dorpie genaamd Lichtenburg in Noordwes geleë. Ons maak voorsiening vir groepe, sakelui, en reisigers. Susan's Sleep Over is lekker naby die middedorp en 'n hele paar lieflike res...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lichtenburg

Buitehof Gasteplaas is ideaal vir 'n gesin, paartjie, groep, sakereisiger of diegene wat net in Lichtenburg wil oornag. Dit bied 'n plaasatmosfeer en is net buite die dorp sowat 10 km vanaf Kosterweg. Daar is 4 du...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Lichtenburg

Bietjie Moeg bied selfsorgverblyf in Lichtenburg. Dis naby verskeie geriewe in die middedorp. Daar is 3 eenhede met slaapplek vir 3 tot 6 gaste. Elke eenheid beskik oor 2 kamers, 1 badkamer en ‘n oopplan-leefarea...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Lichtenburg akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Noordwes blad indien jy na meer Noordwes akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]