Geverifieerde Resensie
Limpopo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2265 resensies.
"Naby baie interessante punte. Kan die dorpie Haenertsburg besoek, Long tom Memorial en die waterval is 'n moet-sien. Long tom monument in Haenertsburg waar die kanon se stukke uitgestal word."
"Gaan eet iets by Mountain Lodge en gaan ry af in Bluegums-poort tot jy die groot bome vind."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Ifafa 732 Akkommodasie"Small, very friendly community! I especially appreciated the lady at the veggie shop being friendly and helping us on a Sunday afternoon past business hours! Great place. Everyone needs to see this town."
"Meeste van die besienswaardighede in die area is toe, ons neem maar aan as gevolg van Covid. So daar is nie juis veel om te doen nie."
"Net baie jammer dat ons nie by Hydro kan in kom nie. Dit moes bespreek geword het. Toe ons bespreek het moes hulle ons laat weet."
"There are some really nice tourist attractions around, namely Zwakala Brewery and the Debengeni Falls."
"Tensy jy gaan jag of 'n ander afspraak daar het is daar nie regtig rede om daar te stop nie. Geen besienswaardighede nie."
"Dorp self maar effe verwaarloos gemeet aan vroeër. Omgewing wel goed, veral Magoebaskloof."
"Nie alle oorde so op standaard soos Klein Kariba nie. Oor die algemeen 'n lekker toeristebestemming."
"Omgewing word skynbaar baie beperk as 'n toeristebestemming weens gereelde kragonderbrekings. Andersins word dit sterk aanbeveel."
"Been visiting since I was a little boy, and it's magical every time. Mild weather, if a bit chilly at times. Best time to visit is always in springtime."
"Die paaie is skrikwekkend sleg. Ons van die Kaap is dit nie gewoond nie. Die dorp is erg vuil en stink."