Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Lindene

4.2 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Lindene van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Lindene besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lindene.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lindene akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lindene Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lindene Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Lindene

Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in El Toro Park, Noord-Kaap

Five Acres Guest House is net 10 minute van Kimberley se geskiedkundige middedorp af en bied gerieflike verblyf met 'n plattelandse ligging in groot, rustige en lowerryke tuine omring deur groot bome. Al die kamer...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kimberley, New Park

Estralita Guest Rooms is in New Park, Albertynshof, 'n stil buurt in die Noord-Kaap se hoofstad Kimberley geleë. Verblyf word gebied in 3 en suite-kamer met dubbelbeddens en is ingerig met 'n yskas, mikrogolfoon...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kimberley, New Park

Komrus is 'n veilige plekkie wat hartlike, Noord-Kaapse gasvryheid en uitstekende diens bied. Dié instansie is sentraal geleë ten opsigte van die Groot Gat, hospitale en winkelsentrums - dit is alles binne 'n radi...

Vanaf
R1 030
per nag, vir 2 mense
B&B in Kimberley, Royldene

Ambassador Lodge is in die stil buurt Royldene in Kimberley geleë. Die lodge bied verblyf in 15 unieke kamers. Al die kamers het en suite-badkamers met 'n stort of 'n bad. Die kamers het TV's met sekere DStv-kana...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kimberley, New Park

The Well Guest House is in Kimberley geleë en bied verblyf in kamers aan wat naby die besigheidspark, hospitale, universiteit en winkelsentrums geleë is. Die gastehuis het 4 kamers waarvan 3 van hulle 2 gaste kan...

50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kimberley, West End

Victorian Guest Lodge is in Kimberley, oorkant die ingang na die Groot Gat, die Mynmuseum en Mittha Seperepere Konferensiesentrum geleë. Die lodge is die ideale vertrekpunt om die historiese en kulturele besienswaa...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kimberley, Royldene

Boschendal 10 Gastehuis is in die stil woonbuurt, Royldene in Kimberley geleë. Dis sowat 300 m vanaf die North Cape-winkelsentrum en 2,2 km vanaf die Gariep Medi-Clinic. Dié gastehuis het 4 en suite-kamers wat e...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kimberley, West End

New Rush Guesthouse bestaan uit 5 verskillende geboue in dieselfde outydse straat op die Big Hole-kompleks se perseel in Kimberley. Dié gastehuis is een van die oorspronklike geboue by die Groot Gat en is in die 18...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kimberley, West End

Die New Rush Gastehuis bestaan uit 5 geboue, almal in dieselfde straat in die Big Hole-kompleks in Kimberley. New Rush Gastehuis: Die 4 C's is 'n oorspronklike gebou wat in 1903 gebou is. New Rush Gastehuis: Die 4...

Vanaf
R1 449
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Kimberley, West End

New Rush Guesthouse: Digger's Cottage bestaan uit 5 verskillende geboue wat in dieselfde straat in die Big Hole-kompleks in Kimberley geleë is. Dié kothuis is 'n oorspronklike sinkhuisie wat vanaf Tuckerstraat 19 ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za