Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Linksfield besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Linksfield.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Linksfield akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Linksfield Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Linksfield Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Linksfield

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Linksfield Ridge, Johannesburg

Endcliff Luxury Suite is op Endcliff Landgoed, Linksfield Ridge geleë en bied gehalteverblyf aan ‘n sakereisiger of paartjie. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters. Dié ateljee-eenh...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sydenham, Johannesburg

European Touch Guest House skuil in Sydenham in Johannesburg, lekker naby Eastgate, Sandton, Rosebank, Melrose Arch, Killarney en Greenstone Winkelsentrum. Bettina Stierli, die Switserse eienaar, bestuur dié puik g...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Observatory, Johannesburg

The Observatory is 'n gerieflike selfsorg-eenheid op 'n privaat eiendom, maar met 'n privaat ingang in Observatory, Johannesburg. Die perseel is sentraal geleë en is net 5 minute se ry van die Gilloolys-kruising af...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Observatory, Johannesburg

The White House is 'n dubbelverdiepinghuis uit die 1950's. Dié oorspronklike huis skuil in 'n veilige area agter 'n sperboom in Observatory, naby Bedfordview, Eastgate en Houghton. Die eiendom is smaakvol gemeubile...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Orange Grove, Johannesburg

9th Street Lodge bied verblyf in 'n gastehuis wat in die hartjie van Orange Grove, Johannesburg geleë is. Dié plekkie word omring deur van die beste gholfbane in Gauteng, onder meer die Royal Johannesburg en Kensi...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR4 500
R4 050
per nag (plek vir 25)
Selfsorg in Bruma, Johannesburg

Bruma Holiday Home is 'n selfsorg- dubbelverdiepinghuis in Johannesburg. Die huis is ideaal vir 'n groot groep of familie van tot 25 gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek na aan geriewe in die stadskern. ...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Bruma, Johannesburg

The Villa In Bruma is 'n dubbelverdiepinghuis met selfsorggeriewe in Johannesburg. Dié huis het slaapplek vir 10 mense so dit is ideaal vir groot vriendegroepe of gesinne wat op soek is na verblyf naby die middesta...

Vanaf
R1 172
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fairmount, Glenhazel

44 on Livingston is 'n luukse en moderne 4-Ster Boutique Gastehuis geleë in 'n veilige area. Ons het 7 kamers elk met of 2 enkelbeddens of koninggrootte-beddens asook 'n bad en stort. Komplimentêre uitvoerende dra...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Observatory, Johannesburg

St Georges Cottage is in Observatory in Johannesburg en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kothuis wat smaakvol versier is en 'n uitsig oor 'n gholfbaan bied. Die kothuis is op 'n residensiële eiendom waarop die...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Hotel in Fairmount, Glenhazel

Genesis All-Suite Hotel is in Fairmount in Johannesburg geleë. Genesis Suites bied al die luukshede van 'n vername hotel met suites wat luuks gemeubileer en ten volle toegerus is. Geriewe sluit 'n swembad, 'n pen...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Linksfield akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za