Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (20)
B&Bs (1)
Lodges (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Louis Trichardt

3.7 / 5  
volgens 31 resensies
Lees regte resensies van Louis Trichardt van 31 geverifieerde gaste.
Indien jy Louis Trichardt besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Louis Trichardt.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Louis Trichardt akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Louis Trichardt Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Louis Trichardt Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Louis Trichardt

Vanaf
R1 150
per nag, vir 1
Lodge in Makhado, Soutpansberge

Madi a Thavha beteken "water van die berg" in TshiVenda. Die lodge is in 'n stil vallei van die Soutpansberg geleë. Hoewel die Noorde van Limpopo meer bekend is vir sy oorvloedige wild en kremetartboom-sonsondergan...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Louis Trichardt

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Hotel in Limpopo

Adams Apple Hotel and Conference Venue is in die Vheme-area in die hartjie van Limpopo geleë. Dit is 'n ongekunstelde en verwelkomende hotel. Die hotel is sedert 1998 in familiebesit. Ons bied akkommodasie aan die ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Limpopo

Our Place Self-catering Accommodation bied gerieflike sakpas-selfsorgverblyf in 'n akasiawoud, 15 km suid van Louis Trichardt. Elke kothuis het slaapplek vir 3 en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-ko...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R595
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Makhado, Soutpansberge

Lokovhela Mountain Cottages is die ideale oornagplek vir reisigers. Lokovhela Mountain Cottages is 'n klein selfsorg-lodge wat in die Morning Sun Natuurreservaat geleë is. Dis hoog bo seevlak, so malariamuskiete ka...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Lodge in Soutpansberge, Limpopo

Dzata Lodge & Game Ranch het in 2011 sy deure oopgemaak en is in die Bandelierkop-omgewing in die skadu van die pragtige Soutpansbergreeks geleë. Die hoofhek is maklik bereikbaar met 'n teerpad en die lodge bied 'n...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
B&B in Makhado, Soutpansberge

Is jy op soek na akkommodasie in Louis Trichardt? Mount Azimbo Lodge (gastehuis en B&B) is geleë in Limpopo, 12 km noord van Louis Trichardt (Makhado). Jy kan in die gastehuis bly of in 'n selfsorgkothuis. Beleef ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Makhado, Soutpansberge

Hierdie rustige plek in die Soutpansberge, in Limpopo, bied 'n romantiese wegbreek vir 2, 'n verruklike familiekothuis vir 4 en 'n afgesonderde kampplek. Die plaas is die perfekte oornagplek op pad na Beitbrug, Mapu...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R680
per nag, vir 2 mense
Lodge in Makhado, Soutpansberge

Mashovhela Bush Lodge bied 3-ster eko-verblyf by die Morning Sun Natuurreservaat noord van Louise Trichardt in die hartjie van die Soutpansberge in die noorde van Limpopo. Dit is ideaal vir 'n gesinsvriendelike wegb...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Makhado, Soutpansberge

Misty Mountains is 'n plaashuis is in die pragtige Soutpansberge van die Limpopoprovinsie. Die skilderagtige berge en groot plantasies wat in die verte uitstrek, skep 'n asemrowende agtergrond. Die instansie het 5 ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 100
R935
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Makhado, Limpopo

The Plaas Guest House is op 'n vreedsame plaas in 'n lowerryke vallei tussen die Soutpansberge se voorheuwels. Daar is 4 en suite-slaapkamers met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 3 en sui...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Louis Trichardt akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Limpopo blad indien jy na meer Limpopo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]