Resensies van Lynnwood Glen

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Lynnwood Glen bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 15 resensies.
Corne B. - 30th November 2019
staying in Lynnwood Glen
Baie sentraal geleë, was naby alles.
Michael M. - 29th June 2019
staying in Lynnwood Glen
Mooi area.
Shene D. - 1st April 2019
staying in Lynnwood Glen
Die blyplek self is nou nie 'n toeristebestemming nie, maar dit is goed geleë in Pretoria wat natuurlik baie toeristebestemmings het.
Helet W. - 22nd March 2019
staying in Lynnwood Glen
Baie sentraal en lekker naby aan belangrike paaie, malls en restaurante.
Mike M. - 19th February 2019
staying in Lynnwood Glen
Lovely suburb.
Mercia V. - 19th November 2018
staying in Lynnwood Glen
Ek het die omgewing baie rustig gevind. Die nabygeleë inkopie-komplekse het bygedra om ons verblyf gerieflik te maak.
Dave V. - 6th November 2018
staying in Lynnwood Glen
Naby aan alles.
Louise V. - 8th September 2018
staying in Lynnwood Glen
Netjiese woonbuurt en baie goed geleë.
Danie V. - 7th August 2018
staying in Lynnwood Glen
Plek om te wees in die stad.
Melissa C. - 28th February 2018
staying in Lynnwood Glen
It's a busy city area so there is always a buzz around you but it's great for city souls. We felt generally safe in Lynnwood Glen but the establishment we stayed at was within a security complex.
Fred V. - 26th January 2018
staying in Lynnwood Glen
Baie goed geleë as 'n besigheidsbestemming in Pretoria.
Bevvie M. - 17th January 2018
staying in Lynnwood Glen
Die area is baie sentraal vir besoekers aan die Oostelike gedeelte van Pretoria.
Pierre F. - 24th August 2017
staying in Lynnwood Glen
Daar is veiligheids "boom" met 24 uur sekuriteitswagte wat mens sommer rustig maak.
Michelle B. - 11th October 2016
staying in Lynnwood Glen
Baie mooi en netjiese plekkie.
Jeanette F. - 1st September 2015
staying in Lynnwood Glen
Uitstekend.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]