Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (98)
Wildsplase (14)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (83)

Resensies van Mabalingwe Nature Reserve

4.3 / 5  
volgens 21 resensies
Lees regte resensies van Mabalingwe Nature Reserve van 21 geverifieerde gaste.
Indien jy Mabalingwe Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Mabalingwe Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mabalingwe Nature Reserve wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mabalingwe Nature Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mabalingwe Nature Reserve Wildsplase

13 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R3 790
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Bela-Bela, Mabalingwe Nature Reserve

Itaga Lodge is in die Mabalingwe Natuurreservaat op 'n 12 000 hektaar wildreservaat geleë. Die reservaat is 'n malaria-vrye gebied en die tuiste van die Groot 5. Itaga het 'n trotse reputasie as 'n eksklusiewe 4-st...

15% af Aanbod!
VanafR3 500
R2 975
per nag (plek vir 8)
Wildsplaas in Bela-Bela, Mabalingwe Nature Reserve

Twiga Lodge is 'n selfsorghuis in die Mabalingwe Natuurreservaat buite Bela-Bela, 90 minute se ry vanaf Pretoria. Geniet dié wildbewarea in die Afrikabos met diere reg op jou voorstoep. Die lodge bied 'n selfsorg...

50% af Weeksdae!
VanafR4 000
R3 200
per nag (plek vir 10)
Wildsplaas in Bela-Bela, Mabalingwe Nature Reserve

Mabalingwe Uzuri Lodge is 'n privaat lodge in die Mabalingwe Natuurreservaat. Die lodge is op die 'n veilige 12 500-hektaar landgoed met 24 uur-sekuriteit en is malaria-vry. Gaste kan die Groot 5 sien en na die leeu...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 10)
Wildsplaas in Bela-Bela, Mabalingwe Nature Reserve

Klipspringer View Lodge is 'n volledig gemeubileerde vyfslaapkamerhuis wat selfsorgverblyf in die Mabilingwe-natuurreservaat in Bela-Bela bied. Dié natuurreservaat spog ook met die Groot 5. Die lodge beskik oor 5 ...

33% af Weeksdae!
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 12)
Wildsplaas in Bela-Bela, Mabalingwe Nature Reserve

Gecko Lodge and Cottage is 'n groot selfsorgperseel in die Idwala Camp van Mabalingwe Natuurreservaat. Die reservaat is sowat 28 km van Bela-Bela af. Dié ten volle gemeubileerde perseel beskik oor 1 hooflodge en 1...

Vanaf
R2 276
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bela-Bela, Mabalingwe Nature Reserve

Phumelelo Lodge bied B&B-verblyf in 'n privaat Groot 5-wildreservaat van 12000 hektaar teen 'n heuwel. Die lodge is in die Waterberge, sowat 43 km vanaf Bela-Bela geleë en het 'n uitsig oor 'n rivier. Verblyf wor...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR3 340
R3 006
per nag (plek vir 2)
Lodge in Bela-Bela, Mabalingwe Nature Reserve

Adventure Bush Lodge Chalets is op 'n prentjiemooi wildsplaas wat 31 km vanaf Bela-Bela geleë. Die landboustreek is bekend vir sy termale bronne en spog met verskeie natuurlike besienswaardighede. Die lodge bied v...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 9)
Wildsplaas in Bela-Bela, Mabalingwe Nature Reserve

Tiru is 'n privaat huis in Mabalingwe, 'n Groot 5 wildreservaat 28 km van Bela Bela en 140 km van Pretoria af. Ervaar die bosveld op sy mooiste met die beste lapa/boma-kombinasie, waar jy langs die vuur kan sit onde...

Vanaf
R3 450
per nag (plek vir 8)
Wildsplaas in Bela-Bela, Mabalingwe Nature Reserve

Lehele Private Game Lodge bied selfsorgverblyf en is in die Mabalingwe Natuurreservaat se Itaga-kamp geleë. Die lodge het slaapplek vir 8 gaste en is naby die Zebula Gholflandgoed, Elements Privaat Gholflandgoed en...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 8)
Lodge in Bela-Bela, Mabalingwe Nature Reserve

Horn Bill Private Lodge is 'n selfsorghuis in die Mabalingwe Natuurreservaat, 26 km vanaf Bela-Bela in Limpopo. Dis ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na privaatheid en rustigheid in 'n wildkykomgew...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 9)
Wildsplaas in Bela-Bela, Mabalingwe Nature Reserve

Idwala Private Bush Lodge is 'n eksklusiewe selfsorg-boslodge in die mooie Mabalingwe Natuurreservaat. Die reservaat huisves die Groot 5 en het 'n oorvloed voëls en wild. Die eiendom beskik oor 1 dubbelverdieping ...

25% af Weeksdae!
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 8)
Wildsplaas in Bela-Bela, Mabalingwe Nature Reserve

Elands Lodge is 'n pragtige bosveld-vakansiehuis met lugversorging en 'n ongelooflike uitsig van die sonsondergang. Die huis is agter die berge in die Mabalingwe Natuurreservaat en bied gerieflike toegang tot Elemen...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Wildsplaas in Bela-Bela, Mabalingwe Nature Reserve

'n Selfsorghuis in Mabalingwe, 'n welbekende Groot 5-natuurreservaat. Dit is slegs 80 min vanaf Pretoria en 120 min vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en bied jou 'n bosveld-wegbreek in 'n malariavrye natuurreser...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Mabalingwe Nature Reservete sien.

Verwyder Filters

Jy sien net 13 uit die moontlike 98 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 10 km vanaf Mabalingwe Nature Reserve

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 14)
Lodge in Bela-Bela, Limpopo

Nicama Lodge bied gastekamers en rondawels en is in die hartjie van die Bosveld, 33,4 km vanaf Bela-Bela geleë. Die lodge is ideaal vir groepe van 10 tot 14 gaste wat op soek is na 'n wegbreek naby die omgewing se ...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 8)
Wildsplaas in Bela-Bela, Limpopo

Baja Plaas bied gehalteverblyf op 'n wildplaas naby Bela-Bela aan 'n gesin of 'n groep vriende. Die plaas is ongeveer 130 km vanaf Pretoria wat dit die ideale wegbreekbestemming maak. Die verblyf word in 4 eenhede ...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za