Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Magaliessig besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Magaliessig.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Magaliessig akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Magaliessig Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Magaliessig Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sandton, Magaliessig

Houtkapper Gastekamers bied sakpas-oornagverblyf op die eienaar se eiendom in 'n bekoorlike woonbuurt in Johannesburg. Dié area is ideaal vir sakereisigers, inwoners, mense wat inkopies doen en toeriste. Verblyf w...

Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sandton, Magaliessig

Santa Monica at Roger bied verblyf in Magaliessig, Sandton. Dié gastehuis is die ideale basis om die omliggende besienswaardighede en geriewe te verken. Verblyf word gebied in 4 kamers en 1 kothuis wat eenders ver...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Magaliessig

Fourways B&B bied bekostigbare en gehalteverblyf in Sandton, Johannesburg. Dié buurt is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Daar is 6 kamers wat geskik is vir sakereisigers of as oornagverblyf. Elke kamer...

Vanaf
R1 010
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Magaliessig

Dalberry Guest House is in 'n rustige buurt in Fourways, 'n residensiële gebied in die noorde van Sandton, geleë. Alhoewel Fourways 'n besige area is is dit aan die buitewyke van die stad geleë. Dit bied maklike ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Magaliessig

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lonehill, Johannesburg

Dennis Road Guesthouse bied gerieflike B&B-verblyf met 'n ontspanne platteland-gevoel in Lone Hill in Fourways, Johannesburg. Dié gastehuis is 5 minute se ry vanaf Montecasino. Gerieflike verblyf is in 6 kamers be...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Fourways, Johannesburg

Kingfisher Lodge bied gerieflike B&B-verblyf in 'n grasdak-gastehuis in die hartjie van Fourways, slegs 850 m vanaf Montecasino en 500 m vanaf Fourways Farmers' Market. Dié gastehuis het ideaal in die hartjie van...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fourways, Johannesburg

Six Valk Avenue Guest House bied gerieflike, ruim akkommodasie in Fourways, Johannesburg. Dit is die ideale akkommodasie vir sakereisigers én paartjies. Daar is 4 selfsorg-eenhede (ateljees) beskikbaar. Dit is dub...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Fourways, Johannesburg

Corporate Apartment Fourways bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde woonstel op die veilige Monte Falco-landgoed. Dié landgoed is in die voorstad van Lone Hill in Sandton geleë. Die kompleks bied uits...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Norscot

Dalberry Suites is in die rustige buurt Norscot in Sandton, 'n bruisende kommersiële sentrum in Johannesburg. Dié gesogte voorstad is 'n opwindende bymekaarkomplek waar sakepersone, inwoners, inkopievrate en toeri...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lonehill, Leeuwkop

Willowish Kothuis is 'n luukse selfsorg eenheid geleë in die welige groen Lonehill, een van die veiligste buurte in Johannesburg. Die kothuis het 'n aparte ingang met veilige parkeerplek. Dit is sentraal vir toeris...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Magaliessig akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za