Geverifieerde Resensie
Magoebaskloof
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Magoebaskloof bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 451 resensies.
"It is a lovely green area and the service at restaurants was great. Not much to do with your pet, but we enjoyed our stay."
"Baie mooi en heerlike vars lug. Maar net bedoel vir naweekmense. Baie plekke nie elke dag van die week oop nie omdat daar nie toeriste is nie. Magoebaskloof moet liewer net op naweke besoek word. "
"Vrek oulike plek. Sal vir enige iemand wat van natuur en rustigheid hou dit aanbeveel."
"Maboebaskloof is one of the most underestimated travel destinations in South Africa. Beautiful mountains, rain forests, mist, trout fishing, MTB trails, and great birding. There are great hiking trails and the little village of Haenertsburg is a must-visit."
"Magoebaskloof is 'n pragtige, lowergroen bergomgewing in die noorde met ongelooflik baie om te bied vir natuurliefhebbers en avontuursoekers."
"Verskillende eetplekke en baie besienswaardighede en dinge wat jy kan doen in die omgewing."
"Baie mooi area met heelwat om te kan doen! Daar is verskeie resturante in die dorp om by te kan eet. Die Tzaneen-museum is ook interresant. Daar is ook 'n hele paar staproetes om te kan geniet. Die krokodilplaas buite die dorp en verskeie kwekerye en plantasies maak dat mens so paar dae verskeie aktiwiteite kan geniet."
"Haenertsburg moet bietjie hulle winkels wat kruideniersware verkoop op standaard kry. Duidelik nie op standaard nie."
"There are lots of cool new spots opening up and the locals are friendly. We love the place!"
"If you love travelling in between mountains, trees, water, with outdoor trails, farm stalls, and traveling the sometimes rough unexplored off road trails between mountains and green forests, with occasional mist and rain you need to visit this place."