Geverifieerde Resensie

Magoebaskloof

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Magoebaskloof bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 451 resensies.

Magoebaskloof

Viewpoint Estate

"Wonderlike ervaring. Hoop om dit weer te besoek."

Magoebaskloof

Forest Bird Lodge

"Would love to come back!"

Magoebaskloof

Pavetta Country House

"There isn't enough information on activities. "

Magoebaskloof

The Stables @ Glenogle Farm

"Excellent birding with bird guide, 2nd largest natural forest after Knysna, interesting small village nearby, peaceful surroundings."

Magoebaskloof

Diggersrest Lodge

"Bitter mooi deel van ons land."

Magoebaskloof

Viewpoint Estate

"Beautiful views and forests."

Magoebaskloof

Art Gallery Guest House

"Beautiful part of South Africa. Great to explore, especially if you are a bird watcher."

Magoebaskloof

Sanfern Downs Cottage

"Lieflike omgewing en voëlkykersparadys. "

Magoebaskloof

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort

"Dit is 'n pragtige omgewing. Die natuur is wonderlik en die rustigheid kan net tot 'n mens se voordeel strek."

Magoebaskloof

Forest Bird Lodge

"Die woude is 'n lieflike plek om te ontspan. Mooi natuur, watervalle en ontspanne atmosfeer. Dis naby aan Tzaneen indien jy iets nodig kry. Dis ons derde besoek aan Magoebaskloof en dit het nog nie teleurgestel nie. Ons beplan alweer die volgende kuier."

Magoebaskloof

Forest Bird Lodge

"Pragtige bestemming, plantegroei asemrowend."

Magoebaskloof

Viewpoint Estate

"'n Moet-beleef saam met jou beter-helfte."

Magoebaskloof

Diggersrest Lodge

"Absolutely breathtaking!"

Magoebaskloof

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort

"Die omgewing is pragtig en skoon, maar daar is weinig om in die week te doen. Selfs sekere dienste word net naweke aangebied. Winkels en restaurante het weinig om jou opgewonde oor te maak."

Magoebaskloof

Waterbessiebos Cottages

"Wonderlike area vir buite-aktiwiteite mits die weer dit toelaat. Pragtige natuurskoon."

Magoebaskloof

Silver Mist Resort

"Beautiful, bit of everything - hikes, drives, adventure, good food, nice people."

Magoebaskloof

Waterbessiebos Cottages

"Haernertsburg was 'n verrassing gewees en Cheerio Gardens is 'n besoek werd. Baie vriendelike ontvangs wat graag die geskiedenis met jou deel. Die omgewing is pragtig boomryk en met goed versorgde boorde."

Magoebaskloof

Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages

"Baie om te sien en te beleef. Iets vir almal se smaak."

Magoebaskloof

Silver Mist Resort

"Pragtige omgewing en beslis die moeite werd om te besoek."

Magoebaskloof

Diggersrest Lodge

"Ons besoek elke jaar die omgewing. Dit is vir ons een van die mooiste plekke in Suid-Afrika."

Magoebaskloof

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort

"Magoebaskloof is 'n baie unieke deel van ons land. Die natuur bied soveel asemrowende tonele waaraan mens jou kan verkyk. Baie kunstige en kreatiewe mense in die kloof wat hartlik bydra tot die omgewing."

Magoebaskloof

Boscobel Cottages

"Covid-19 het dit 'n knou toegedien, maar ons glo dat dit weer sy kop sal optel sodra dinge weer terugkeer na normaal (wat dit ookal mag beteken)."

Magoebaskloof

The Herb Cottage

"Azalea blooming season was a great plus for this otherwise quiet village. The hiking and lovely fresh produce from the area is always a bonus."

Magoebaskloof

Stanford Lake Lodge

"Mooi. Besoek die waterval. "

Magoebaskloof

Stanford Lake Lodge

"'n Absolute moet-bestemming om te besoek."

Magoebaskloof

Forest Bird Lodge

"Baie mooi deel van ons pragtige land. September met Azaleas, Kersie bloeisels en Clivia's in blom maak dit prentjie mooi!"

Magoebaskloof

Art Gallery Guest House

"The area is beautiful and the drive to Tzaneen amongst the best in the country."

Magoebaskloof

Stanford Lake Lodge

"Ek dink meer kan gedoen word om dit as 'n "bestemming" eerder as 'n oorblyplek te bemark."

Blad
Blad 6 - Wys 151 tot 180
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang