Geverifieerde Resensie

Magoebaskloof

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Magoebaskloof bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 451 resensies.

Magoebaskloof

Diggersrest Lodge

"Mooi natuurskoon."

Magoebaskloof

Viewpoint Estate

"Magoebaskloof magazine of things to do gives good idea of various services and activities."

Magoebaskloof

Viewpoint Estate

"Never disappoints, there's a lot to do there."

Magoebaskloof

Stanford Lake Lodge

"Die omgewing is pragtig."

Magoebaskloof

Art Gallery Guest House

"Magoebaskloof is pragtig ─ sal vir seker weer terug gaan."

Magoebaskloof

House of Art

"Lekker om deur te ry en by die plekkies langs die pad te stop. Ons ry altyd daardeur op pad ATKV Eiland Spa toe. 'n Dag of wat is vir my genoeg, maar dit is lekker."

Magoebaskloof

Forest Bird Lodge

"Pragtige feeagtige area."

Magoebaskloof

House of Art

"Dit is net 'n ander deel van ons land wat mens eenvoudig net moet geniet."

Magoebaskloof

Viewpoint Estate

"Beslis die moeite werd, en moet op enige iemand se wenslys wees om te kan besoek."

Magoebaskloof

House of Art

"Stunning plek. Ons kom altyd terug."

Magoebaskloof

Pinella and Castanea Farm Cottages

"Baie romanties met cozy eetplekke!"

Magoebaskloof

Viewpoint Estate

"Beautiful area with plenty to do!"

Magoebaskloof

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort

"Mens wil net weer teruggaan."

Magoebaskloof

Lakeview Cottages

"Moeite werd om vakansie daar deur te bring. Dis pragtig."

Magoebaskloof

Waterbessiebos Cottages

"Fell in love with Magoebaskloof. Just beautiful everywhere you go and you're surrounded with the forest. Just the best place to go with great hiking trails and waterfalls."

Magoebaskloof

Diggersrest Lodge

"Very pleasant place with great scenery and rather fresh air."

Magoebaskloof

Stanford Lake Lodge

"Pragtige plek. Uitsonderlike mooi."

Magoebaskloof

Viewpoint Estate

"Beautiful area to visit. Worth a visit."

Magoebaskloof

Pinella and Castanea Farm Cottages

"Magoebaskloof is 'n juweel in Limpopo en slaan nog elke keer my asem weg. Die berge, die woude, bergstrome en watervalle is 'n stukkie hemel."

Magoebaskloof

Viewpoint Estate

"Love die omgewing."

Magoebaskloof

Sanfern Downs Cottage

"Kan weer en weer kuier. Soveel om te sien en doen."

Magoebaskloof

Pinella and Castanea Farm Cottages

"Baie onverwagte oulike plekkies vir kuier en eet."

Magoebaskloof

Hardlines

"Ons het nie baie tyd kon spandeer in Magoebaskloof nie, maar wat ons wel beleef het was net 'n plesier."

Magoebaskloof

Viewpoint Estate

"The logistics are a little challenging if you are attending a wedding on the dirt roads, but beautiful nonetheless."

Magoebaskloof

Viewpoint Estate

"Beautiful and walks enjoyable."

Magoebaskloof

Driehoek Mountain Retreat

"Gasvrye mense met baie om te doen en te sien in die omgewing!"

Magoebaskloof

Forest Bird Lodge

"Alle plekke is nie bekombaar met ’n gewone sedan nie."

Magoebaskloof

Pavetta Country House

"Ons was daar vir 'n troue. Lekker vir 'n dag of twee, maar nie langer nie."

Blad
Blad 7 - Wys 181 tot 210
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang