Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Maloti Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Maloti Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 5062 resensies.

Clarens, Malotiroete

Periwinkle Blue

"Een van my gunsteling Suid-Afrikaanse dorpe."

Clarens, Malotiroete

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge

"Enjoyed the nature and beauty of Clarens."

Clarens, Malotiroete

Fairview Cottages

"Clarens is ‘n pragtige plek en baie geskik om vinnig batterye te herlaai."

Clarens, Malotiroete

Collett House

"Ons was in Clarens van 17 tot 20 Desember, en die meeste restaurante maak toe om 19:00."

Clarens, Malotiroete

Mt Horeb Manor

"Mooi dorpie met baie om te bied! "

Clarens, Malotiroete

Accommodation @ The Spa

"Mens moet definitief avontuurlustige mense wees om Clarens waarlik te geniet. Andersins is daar net soveel wat mens kan doen. Baie lekker om deur die winkeltjies en gallery te stap. "

Clarens, Malotiroete

De Ark Mountain Lodge

"Asemrowende mooi omgewing as jy van die berge en absolute rustigheid hou. Verskeidenheid klein winkeltjies wat iets anders as die gewone bied. Ons het ook die Baris Kaasplaas en restaurant as uitmuntend beskou. Definitief 'n besoek werd."

Clarens, Malotiroete

Pond End Villa

"Beautiful area, I wouldn't mind going back, especially during winter to see the snow on the mountains. "

Clarens, Malotiroete

V'Kansi Khaya

"Dorp baie netjies en skoon. Vele restaurante om van te kies. "

Clarens, Malotiroete

Feathers - The Robin's Nest

"Het dit baie geniet. Baie lekker vir naweek en natuurskoon pragtig!"

Clarens, Malotiroete

Joybells

"Al wat ons teleurgestel het, was die kos in die restaurante waar ons geëet het."

Clarens, Malotiroete

The Red Door

"Pragtige dorp en omgewing. Vriendelike en hulpvaardige winkel en restauranteienaars/bestuurders."

Fouriesburg, Malotiroete

The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm

"Mooi skoon dorp met 'n hele paar uitstekende restaurante om by te gaan eet."

Clarens, Malotiroete

The Grey Plow

"Perfect holiday destination."

Clarens, Malotiroete

Klein Vrystaat

"My heel gunsteling plek op die aarde! "

Clarens, Malotiroete

V'Kansi Khaya

"Ongelooflike natuurlandskap reg rondom die dorp. Lieflike, rustige atmosfeer met interessante winkeltjies en voortreflike restaurante om te probeer. 'n Plek wat elke mens móét ontdek!"

Clarens, Malotiroete

Amber Selfsorg

"Raak effens te gekommersialiseer."

Clarens, Malotiroete

La Poste

"Clarens is 'n baie lekker wegbreek-plek!"

Fouriesburg, Malotiroete

Goedgeleë

"Klein plekkie. Die plaasstoep se ontbyt was uit die boonste rakke."

Clarens, Malotiroete

Kuriake

"Lekker plek om weg te breek vir 'n naweek."

Ficksburg, Malotiroete

Gewel Guesthouse

"Maak seker om Constantia padstal se strawberry cheese cake te probeer."

Clarens, Malotiroete

Kiara Lodge

"Natuur fantasties, sekere winkels netjies met puik voorraad en diens, ander kom oud voor en behoort vernuwe te word. Sekere restaurante puik terwyl ander effe vuil en slordig voorkom. Strate vuil met gemors en verkope van produkte sonder stalletjies behoort gestaak te word ─ sulke produkte staan heeldag in son."

Clarens, Malotiroete

Die Kruik

"Kuier graag in Clarens. "

Rosendal, Malotiroete

Williams Guest House

"Pragtige klein dorpie met die mooiste huise. Enige stedeling se droom om uit te rus."

Clarens, Malotiroete

Sunbird Haven

"Ek keer gereeld daarheen terug en ontdek elke keer iets nuut. "

Clarens, Malotiroete

414 Rose Cottage

"Wat 'n pragtige plek. Kan nie wag om terug te gaan nie. "

Clarens, Malotiroete

278 on Main

"Clarens bly 'n aangename dorpie om te besoek en is puik geleë as basis om die prag van die Oos-Vrystaat, asook dele van Lesotho te verken. "

Fouriesburg, Malotiroete

Uithoek Vakansie Oord

"Enige tyd sien hulle my weer."

Blad
Blad 84 - Wys 2491 tot 2520
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem