Geverifieerde Resensie

Maloti Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Maloti Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3646 resensies.

Clarens, Malotiroete

De Molen Farm

"The pizza place is highly recommended. "

Clarens, Malotiroete

Woodlands Retreat Private Property

"Die enige groot plus is die nabyheid van Golde Gate. Die dorp is maar dooierig gedurende die week buite seisoen."

Clocolan, Malotiroete

Ben Nevis Guestfarm

"Die Cherry Farm Stall is definitief 'n tweede besoek werd. "

Clarens, Malotiroete

Knock Out View

"Beautiful scenery with a relaxed atmosphere and friendly people, a must to visit."

Clarens, Malotiroete

Jovali

"Vir fotograaf wat in landskap en natuurtonele belangstel, pure vreugde. Winkeltjies se pryse natuurlik buitensporig."

Clarens, Malotiroete

De Molen Farm

"Baie nice en die bier is die beste."

Ficksburg, Malotiroete

Imperani Guest House

"Baie oulike dorpie, net een problem is die paaie wat so sleg is."

Fouriesburg, Malotiroete

Lesoba Guest Farm

"Fouriesburg self het min om te bied. Die omgewing is egter asemrowend. "

Clarens, Malotiroete

Fairview Cottages

"What a serene and tranquil, quaint little town! When I need a break from the hustle and bustle of JHB, that is definitely the place to be! I will never get tired of visiting Clarens and will always stay at Fairview Cottages, the view is spectacular! The town must just retain it's originality and quaint character! Will recommend to my family and friends."

Clarens, Malotiroete

Golden View Luxury Self-Catering

"Een van die pragtigste dorpies wat ek nog besoek het."

Clarens, Malotiroete

Knock Out View

"Pragtige dorp omring deur sandsteenberge met 'n wonderlike atmosfeer, verskeie restaurante, skoon lug, vriendelike en behulpsame mense en interessante kuns en snuffelwinkels. "

Clarens, Malotiroete

V'Kansi Khaya

"Een van die allermooiste plekkies is Suid-Afrika."

Clarens, Malotiroete

Hannic's Retreat

"Die white river ervaring was lekker!"

Clarens, Malotiroete

Lake Clarens Guest House

"Een van my gunstelling plekke. Ek kan nie 'n vakansie laat verbygaan sonder 'n besoek aan Clarens nie. Verlang al klaar na die pragtige dorpie."

Clarens, Malotiroete

Montanus

"'n Moet gaan besoek plek."

Clarens, Malotiroete

Studio 28 Clarens

"Baie gesellige dorpie, voldoende besienswaardighede en vriendelike mense. "

Clarens, Malotiroete

V'Kansi Khaya

"Heerlike plek om net te ontspan."

Clocolan, Malotiroete

Ben Nevis Guestfarm

"Ons was gelukkig om te sien hoe die dam net buite die dorp oorloop na al die reën."

Clarens, Malotiroete

V'Kansi Khaya

"Pragtige omgewing om te verken. Golden Gate was ongelooflik."

Clarens, Malotiroete

Views

"Pragtige dorp."

Clarens, Malotiroete

La Bri

"Goeie toerisme bestemming."

Clarens, Malotiroete

V'Kansi Khaya

"'n Besonderse dorpie in 'n pragtige deel van ons land."

Clarens, Malotiroete

Kozmos

"Baie stil en rustig en ook vele goed om te doen. "

Clarens, Malotiroete

Woodlands Retreat Private Property

"Hou net 'n oor oop vir bure wat nie glo in die rustigheid nie. Clarens ontplof. Mens sal moet sien of die gemeenskap saam kan stem oor lawaai regulering. "

Fouriesburg, Malotiroete

Oranje Guest Farm

"To stay in the surroundings of Fouriesburg such as guest farms but definitely not inside town."

Clarens, Malotiroete

Rooiland

"Mooiste plek waar jy rustig raak en jou Skepper her-ontmoet."

Fouriesburg, Malotiroete

Pumula Guest Farm

"Lovely quaint place, a lot of revamping seems to be happening."

Clarens, Malotiroete

Red Mountain House

"Clarens is 'n pragtige dorpie en die natuurskoon kan mens nie beskryf nie, 'n moet sien."

Clarens, Malotiroete

Amber Selfsorg

"Ons gaan elke jaar Clarens toe. Absoluut heerlik!"

Clarens, Malotiroete

V'Kansi Khaya

"Wondelike plek, net 'n jammer meeste eetplekke maak so vroeg toe."

Blad
Blad 87 - Wys 2581 tot 2610
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang