Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Maltahohe besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Maltahohe.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Maltahohe akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Maltahohe Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Maltahohe Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Maltahohe

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 500
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mariental, Namibië

Gibbs bied gehalteverblyf in Mariental in Namibië se suide. Dit is die ideale verblyf vir vakansiegangers of sakereisigers. Verblyf beskik oor 'n stylvolle slaapkamer op die eienaar se perseel, met slaapplek vir 2...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Hotel in Mariental, Namibië

Mariental Hotel is in die hoofstraat van Mariental geleë en is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van die B1, verskeie winkels, restaurante en ander geriewe. Die...

Vanaf
R870
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mariental, Namibië

Aspasia Agency is sentraal geleë in Mariental, 'n klein dorpie in die Hardapstreek van Namibië. Daar is slaapplek vir 4 gaste in 2 gemaklike selfsorg-eenhede. Die eenhede het elkeen 'n koninggrootte-bed en die en...

10% af Aanbod!
VanafR415
R374
per nag, vir 1
Gastehuis in Mariental, Namibië

Aub Guesthouse bied bekoorlike oornagverblyf in Mariental, 'n unieke dorpie in Namibië. Dié gastehuis het slaapplek vir 15 gaste in 6 kamers met lugversorging. Ons het 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens, 1 gesinsee...

Vanaf
R342
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hardap, Namibië

Bastion Farmyard Self Catering is op die Hardap-besproeiingskema geleë en bied verskeie verblyfopsies in gerieflik ingerigte kamers of kampeerplekke. Die kamers is vir selfsorgverblyf beskikbaar en bied slaapplek ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mariental, Namibië

Rest Nest Accommodation is in 'n stil area in Mariental se ooste, ver vanaf die B1-verbypad in die weste. Dis naby verskeie winkels, restaurante en hooftoegangspaaie. Verblyf word gebied in 13 kamers met 2 enkelbe...


Akkommodasie binne 200 km vanaf Maltahohe

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Lodge in Hardap, Namibië

Tismaree Guestfarm bied 'n lieflike berguitsig en is 3 km vanaf Rietoog, tussen Windhoek en Sossusvlei. Die gasteplaas het 'n gesinskamer met slaapplek vir 4 en 'n gesinskamer met slaapplek vir 7. Die kamers het d...

Vanaf
R3 570
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hardap, Namibië

Suricate Kalahari Tented Lodge staan op 'n majestueuse rooi sandduin wat bo die Auob-vleiland se panne uittroon. Dié lodge het 'n snoesige Afrika-sitkamer wat uitkyk oor die eindelose panne wat met gras bedek is, e...

Vanaf
R2 890
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hardap, Namibië

Camelthorn Kalahari Lodge lê tussen twee rooi sandduine in ’n afgeleë vallei, versteek tussen die oeroue kameeldoringbome. Die lodge bestaan uit ’n grasdak-hoofhuis, ’n eetarea en ’n boma wat oor die natuu...

Vanaf
R4 330
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hardap, Namibië

Zebra Kalahari Lodge is 'n unieke lodge wat grasveld, akasiawoud en rooi sandduine omsluit en panoramiese uitsigte oor hierdie pragtige landskappe bied. Die lodge beslaan 'n 10 000 hektaar-natuurreservaat en is in d...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za