Verified Reviews

Marloth Park

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Marloth Park

Rated 4.6 out of 5 based on 1901 reviews.

Marloth Park

Kruger Dreams Lodge

"Nee, was al baie daar en sal altyd weer teruggaan."

Marloth Park

Hippoholiday

"Baie lekker en rustig. Ons kon rus en dis altyd skoon daar."

Marloth Park

Ndlovu Rest

"Beste plek as jy rus en stilte om jou wil hê. Geen geraas en of enige harde musiek om jou rus te verstoor. Die winkels voorsien alles wat jy nodig het en baie vriendelike mense om jou te help. Die no. 1 plek om jou vakansie te gaan geniet. Bosveld beslis 100%."

Marloth Park

Kudus Crest Bush Retreat

"Daar word te veel gebou."

Marloth Park

Spoorsnyertjie

"Uitstekend vir diereliefhebbers!"

Marloth Park

Klein Huisie

"Tyd gaan net te vinnig verby."

Marloth Park

Optibos

"Baie mooi en sal weer die park wil besoek."

Marloth Park

Marloth Getaway

"Almal in Marlothpark is so vriendelik, mens voel sommer tuis daar."

Marloth Park

Maningwe

"Veiligheid voel of dit 'n probleem kan wees. "

Marloth Park

Bos-Geluk Huis

"Heerlike wegbreekplek."

Marloth Park

Klein Huisie

"Ek sal graag ook 'n huisie daar wil bou."

Marloth Park

KrugerRiverVillas-Lionsgate

"Die omgewing is baie mooi. Die sekeriteit was streng en die wilde diere wat oral te sien is, laat jou voel of jy al klaar in die wildtein is."

Marloth Park

Walking Tall Private Bush Retreat

"Great location for anyone looking to get close to nature. Highly recommend Marloth park and having Kruger National park only 20 mins away, gives you the best of both worlds."

Marloth Park

Visarend's Roep

"Rustig en veilig."

Marloth Park

4230 Impala

"Marlothpark is pragtig! Voel of jy in die Krugerwildtuin bly. Lekker winkels om jou nodige items te kry en goeie besigheidsure ook."

Marloth Park

Laparetreat

"Ons het baie lekker gelag vir al vir die groot seekoeie, hulle is werklik groot. Baie bokkies gesien, baie vlakvarke en buffels, apies en krokodille in die rivier. Die restaurant teen die wildtuin is beslis 'n moet, het die mooiste uitsig met sonsondergang. Het dit baie geniet. Al die mense is super vriendelik."

Marloth Park

Maningwe

"Marloth Park is unique and always worth a visit."

Marloth Park

Die Hartbeeshuisie

"We love the animals and the water park."

Marloth Park

Maningwe

"Die sekondêre paaie is in 'n toestand, andersins is alles beskikbaar en binne afstand vir 'n heerlike wegbreek! Siende dat Marlothpark primêr 'n vakansiebestemming is, sou dit 'n groot verskil maak indien boukontrakteurs verhoed word om op naweke te werk (langs ons was gebou en ons het net die Sondag algehele stilte en privaatheid gehad)."

Marloth Park

Twalumba

"Ons love Marlothpark."

Marloth Park

Serenity Du Bois Lodge

"Lots of animals and a pleasure for the enthusiast. Don't ignore the menu at the Amazing Kruger Restaurant."

Marloth Park

Galago's Nest Bush Chalets

"Wat 'n wonderlike plek."

Marloth Park

Kierieklapper River House

"Musiek is besig om 'n probleem te raak."

Marloth Park

Serenity Du Bois Lodge

"Het oornag vir redes buite die feit dat ons van die bos hou. Dit was net goed geleë vir ons doel. Glad nie ons tipe vakansie nie!"

Marloth Park

515 on Warthog by the River

"Definitely need to go back. It's beneficial to go with a car made for the off roads. But we managed."

Marloth Park

South Post at Kruger

"Sal aanbeveel by familie en vriende. Heerlike plek om te ontspan."

Marloth Park

Big Tuskers Bush Camp

"Die paaie laat veel te wenste, hulle kan gerus meer aandig gee aan die grondpaaie. Dit is baie ongerieflik as mens in 'n sedan motor ry."

Marloth Park

Kudus Crest Bush Retreat

"Die paaie kort dringende opknapwerk."

Page
Page 21 - Showing 601 to 630

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers