Verified Reviews
Marloth Park
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Marloth Park
Rated 4.6 out of 5 based on 1877 reviews.
"Hulle kan dalk bouers se werksure beperk tot Vrydagmiddag. Bouers gedurende naweke verstoor die stilte en jaag die diere weg. Party bouers bly in die huise wat hulle besig is om te bou."
"Met die reëls wat toegepas word het mens regtig stilte in die aand en is daar rus en vrede. Die winkeltjies voorsien ook al jou noodsaaklike behoeftes."
"I love the vibe and cleanliness there. Everyone is friendly and the animals are my favourite."
"Friendly staff all around, wildlife is in good condition, our accommodation was top notch stuff. A special place to make special memories. Capture small moments that make a family trip great."
"Baie kinder- en troeteldier-vriendelik. DIe slaghuis is baie netjies en die vleis is uitstekend. Baie goed."
"Marlothpark is, soos enige ander plek, nie sonder sy probleme nie - Dagbesoekers wat gedurende naweke die publieke swembad-area oorval en ekstra verkeer in die park tot gevolg het, maar dit bly 'n lekker wegbreek-plek in die bos."
"Marloth Park is a great holiday destination. The shops have everything available, and it is full of wildlife which means you do not even have to go into Kruger Park. It is close enough to Komatiepoort and Kruger should you want to leave Marloth Park."
"Marloth Park is 'n plek waar jy kan rustig raak in die natuur en vergeet van al die sorge van die lewe."
"Baie goed geleë, veral naby krokodilrivier, ook nie te vêr van Malelane af nie. Die klipperige paaie na die wooneenhede toe kan beter, hopelik in die toekoms. Die winkeltjies het alles wat jy nodig het. Die restaurante is goed! Ek sal verseker teruggaan."
"Ons het die afgelope paar jaar verskeie kere in Marloth oorgeslaap. Die enigste probleem wat ons met Marloth het, is dat die huise te naby mekaar gebou word. Die bos is stil en mense kuier buite en klank trek ver. Gewoonlik kan jy die mense se gesprekke om die kampvuur duidelik volg. Dit is steurend. Daar is ook mense wat geneig is om musiek hard te speel wat onnodig en ongevraagd in die bos is. Ten spyte hiervan, sal ons weer en weer Marloth besoek."
"Ons gaan altyd soontoe vir 'n wegbreek-naweek. Geniet die bos. Die swembad met die glybaan is bietjie duur p.p om in te gaan, veral as jy nie die hele dag daar spandeer nie."
"We had been to Marlothpark for the 1st time 5 years ago and my family and I absolutely fell in love with this little place nestled in the bush. Abundance of wild life at a persons doorstep with easy access to places such as the Krugerpark. At the shops and eateries we visited we found the people to be very friendly and helpful at all times."