Verified Reviews
Marloth Park
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Marloth Park
Rated 4.6 out of 5 based on 1901 reviews.
"Friendly people, clean & my ideal place to relax. Animals coming to visit always a highlight. "
"Wonderful to say so many wild animals roaming around, my first time to Marloth Park and I would be back again."
"Die park kan gerus hulle grondpaaie beter in stand hou. Verder is dit 'n wonderlike vakansiebestemming. Ons het elke keer wat ons daar was, dit baie geniet."
"Baie in die natuur, met voëls wat jou wakker sing."
"Baie diere wat rond beweeg, definitief gemaak vir iemand wat van die bos hou, sal sonder twyfel weer Marloth Park to gaan."
"Dit is vreeslik mooi. Sal enige tyd weer daar gaan kuier. Baie wild is gesien."
"Marlothpark is vir oud en jonk wat van die natuur hou 'n moet. Ons het (behalwe vir die Groot 5) meer diere in die park gesien as in die Wildtuin."
"Dit is awesome, gaan al soontoe vandat ons kinders is en ons is nog steeds nét so lief vir die plekkie!"
"Ons geniet Marloth en is al vir meer as 14 jaar besoekers hier. Wat ons opgeval het is dat die huise word baie opmekaar gebou en ons het baie vullis gesien en bourommel. Verder is daar baie keer lawaai van mense wat nie altyd gepeil kan word as mense met geen nagedagte vir die mede-inwoners of sommer net blatant is nie. Marloth bly nog steeds pragtig, maar ons wonder maar oor die vinnige groei."