Verified Reviews

Marloth Park

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Marloth Park

Rated 4.6 out of 5 based on 1901 reviews.

Marloth Park

Big Tuskers Bush Camp

"Marloth Park is asemrowend, ek het dit terdeë geniet. Definitief 'n familie-bestemming."

Marloth Park

Die Hartbeeshuisie

"Het naast gelegen Lionspruit Park is eigenlijk niet geschikt voor gewone auto's. De paden zijn erg ruw en het is beter om een hogere auto te hebben. Wegens de droogte zijn er veel dieren verplaatst omdat er niet genoeg eten is voor hen."

Marloth Park

3875 Eagle

"Die park is reg teen die Kruger heining geleë en die Krokodilrivier met sy seekoeie en krokodille kan vandaar af gesien word. Die ingang na die Krugerpark deur die Krokodilrivierhek is ook net om die draai en ideaal om vanaf die suidekant die Kruger te besigtig. Maak net seker dat genoeg muskietafweermiddels ingepak word want die muskiete is nogals lastig na sonsondergang. "

Marloth Park

Njala Lodge

"Stukkie hemel op aarde."

Marloth Park

Nextdoor Kruger

"A new discovery for me, I will visit again, this time with friends."

Marloth Park

Jackalberry Ridge - Dream Resorts

"Baie skoon, netjies en goed onderhou."

Marloth Park

Die Hartbeeshuisie

"Rustig en mooi met heelwat diere. Lekker stapplek. "

Marloth Park

Crocodile Kruger Safari Lodge

"Bring baie ys en maak gereed vir die hitte. Pragtig!"

Marloth Park

My Bushhouse (Bayt AlGhaba)

"Lekker omgewing met baie wild. Was lekker om met die fietse te kon ry. Daar kan wel bietjie aandag aan die grondpaaie gegee word. Ek sal weer gaan."

Marloth Park

Big Tuskers Bush Camp

"Ek is gaande oor Marloth Park. Die rustigheid weg van die stadsgejaag is kos vir my siel. "

Marloth Park

Kruger Cottage

"Huisies is mooi onderhou en nie op mekaar nie. Die Krokodilrivier loop al langs die park en mense kan vir kms loop of ry en altyd iets by die water sien. Mense is vriendelik en vertel graag wat hulle gesien het en waar."

Marloth Park

Lidvubu Lodge

"Marloth Park is 'n awesome vakansieplek en rusplek - was nog nooit teleurgesteld nie!"

Marloth Park

Die Hartbeeshuisie

"Die ideale wegbreek. So na aan die natuur."

Marloth Park

Doringpoort: Apiesdoring 1622-A Self-catering Moddervis

"Marloth is die beste plek om vakansie te hou."

Marloth Park

South Post at Kruger

"The area is well kept and so clean. The houses are quite unobtrusive and blend in with the bush. A path along the fence makes for an easy walk and you get the chance of spotting animals across the river. "

Marloth Park

Oppidraai

"Pragtig! En die mak diere wat kom groet het, was 'n groot bederf!"

Marloth Park

Die Hartbeeshuisie

"Sekere dele kan 'n mens sien het agteruit gegaan."

Marloth Park

Serenity Du Bois Lodge

"Is besig om ons eie stukkie van die bosveld daar te kry. Sal graag eendag daar wil aftree."

Marloth Park

Doringpoort: Apiesdoring 1622-A Self-catering Moddervis

"I liked it so much, I put in an offer on a property."

Marloth Park

Peace of Marloth

"Marloth is and will always be the best place to go and relax."

Marloth Park

Kudu Lodge

"Pragtige omgewing met genoeg dierelewe (klein en groot) om kind en ouer vir lank besig te hou. Die stilte en rustigheid van die omgewing laat jou toe om te ontspan, en wildlewe vanaf jou voorstoep af te geniet."

Marloth Park

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"Fantastiese plek om te besoek."

Marloth Park

Peace of Marloth

"'n Juweel vir ons land met baie potensiaal."

Marloth Park

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"Leuk om te wandelen langs de rivier."

Marloth Park

Kudu Lodge

"Ons boek elke keer by Marloth en dis fantasties."

Marloth Park

2694 Swartwitpens

"Baie droog en warm tans."

Marloth Park

3875 Eagle

"Sal dit aanbeveel vir enige een wat 'n stukkie van die bos se wow wil ervaar."

Marloth Park

My Bushhouse (Bayt AlGhaba)

"Asemrowend, 'n belewenis wat ek nooit sal vergeet nie."

Marloth Park

Big Tuskers Bush Camp

"Lieflike bosveld wegbreekplek."

Marloth Park

South Post at Kruger

"Dis baie beter om in Marloth Park by die Krokodilrivier teen die rivier te sit as om in die wildtuin rond te ry.... Mens sien veel meer diere... Ons het elke dag leeus gesien. "

Page
Page 61 - Showing 1801 to 1830

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers