Resensies van Matjiesfontein

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Matjiesfontein bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.75 uit 5 gekry volgens 12 resensies.
Miranda B. - 24th September 2019
staying in Matjiesfontein
Pragtige plekkie met sy outydse sjarme.
Madelein M. - 7th July 2019
staying in Matjiesfontein
Die dorpie is 'n museum! Pragtige stasie en al die ou geboue gerestoureer. Ons besoek die museum en drink koffie voor 'n kaggel. Die natuurskoon is die kersie op die koek.
Lindia S. - 2nd April 2019
staying in Matjiesfontein
Baie mooi plek. Hoogs aanbeveelbaar vir enige persoon. Beplan 'n volgende besoek, maar hierdie keer wil ek daar oorslaap. Sal graag met die trein soontoe wil gaan.
Mev K. - 24th March 2019
staying in Matjiesfontein
Pragtig met baie besienswaardighede.
Hester M. - 31st December 2018
staying in Matjiesfontein
Dit is 'n baie interessante dorp en die mense is baie behulpsaam. Die museums is goeie waarde vir geld.
Dries V. - 19th December 2018
staying in Matjiesfontein
Altyd aan te beveel!
Ilze B. - 15th September 2018
staying in Matjiesfontein
Stunning, historic town! Definitely a bucket list destination.
Mike D. - 26th June 2017
staying in Matjiesfontein
Matjiesfontein is definitely worth a visit. Great to see all the Victorian buildings and stunning furnishings and the old vehicles. To admire, stay at or eat at the Lord Milner Hotel, have coffee and delicious cake at the Coffee House and browse around or purchase an item at the Gift shop or visit the Transport Museum. It's like going back in time.
Hestè N. - 24th April 2017
staying in Matjiesfontein
Die Transport Museum is baie interessant en ek het baie tyd daar spandeer en baie foto's geneem. Die 10min toer op die Rooibus was 'n hoogtepunt en die sang en klavierspel in kroeg was voortreflik.
Pieter D. - 20th April 2017
staying in Matjiesfontein
Die oudhede- en kar-museum, asook die ou geboue, meubels en maklike toegang vanaf die hoofroete maak hierdie 'n plek wat nie gemis moet word nie.. Laat ten minste 'n dag toe om te verken.
Margaret V. - 21st June 2016
staying in Matjiesfontein
Uitstekend op die voorwaarde dat jy oorslaap.
Lisa C. - 8th December 2015
staying in Matjiesfontein
Enige in sy soort, ryk aan geskiedenis, 'n juweel in die middel van niks en nerens.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za