Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Mdumbi

4 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Mdumbi van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Mdumbi besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mdumbi.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mdumbi akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mdumbi Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mdumbi Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Mdumbi

Vanaf
R1 045
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lusikisiki, Oos-Kaap

Cosy Posy Boutique Hotel is in die hartjie van die Oos-Kaap in Lusikisiki, aan die Wildekus. Die gashere sien uit daarna om hul gaste te verwelkom. Dié intieme boetiekhotel bied verblyf in Standaard-, Deluxe-, Exe...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Oord in Wildekus, Transkei

Mazeppa Bay Hotel is aan die Suidkus van KwaZulu-Natal en bied gehalteverblyf in 'n omgewing met palms en tropiese plante en spog selfs met sy eie eiland. Mazeppa Bay Hotel het gesins- of dubbelkamers asook 2 witte...

14% af Aanbod!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Transkei, Grens Area

Transkei Beach Cottage is 'n grasdak-rondawel wat aan die Transkei se Wildekus, 23 km oos van die Keiriviermond, geleë is. Barry en Maryna, jou gashere, woon op die perseel en is altyd daar om te help. Die rondawe...


Akkommodasie binne 200 km vanaf Mdumbi

Vanaf
R1 880
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wildekus, Grens Area

Trennerys Hotel is in Qolora Mouth, net 'n klein entjie se ry noord van Oos-Londen geleë. Die hotel bied 'n ouwêreldse bekoring en eg Suid-Afrikaanse gasvryheid. Die skilderagtige, ongerepte Wildekus is die perfek...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Keimond, Grens Area

DeWetsRus is 'n selfsorg-eenheid vir 8 gaste in Keimond met 'n lieflike uitsig oor die rivier. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers, elkeen met 'n dubbelbed, en 3 badkamers met baddens of storte. Die h...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Keimond, Grens Area

Kei Mouth Guest Lodge is weggesteek in 'n stil straat in die hartjie van Kei Mouth. Dis naby die Keirivier-verbootoorgang, die riviermonding, strande, restaurante, winkels en kroeë. Dis die ideale oornagplek vir ga...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Keimond, Buffelstad

Neptune's Cove bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ongelooflike afgesonderde omgewing in die dorpie Keirivermond teenaan die Wildekus. Neptune's Cove is reg teenaan die strand en stapafstand van winkels, restauran...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Keimond, Grens Area

Kay's Keia in Keimond bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doeninge en besienswaardighede. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en ...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Keimond, Grens Area

MyKei is 'n lieflike selfsorghuis vir 8 gaste by die strand in Keimond. Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die badkamers het storte en baddens. Twee van die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die vierd...

Vanaf
R1 030
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Keimond, Buffelstad

Keisands is 'n woonstel op die onderste verdieping met slaapplek vir 5 in Kei Mouth. Dié eenheid het 'n slaapkamer met 'n tripelstapelbed vir 3 en 'n dubbelbed in die leefarea wat vir privaatheid met 'n gordyn afg...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za