Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Meadowstead besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Meadowstead.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Meadowstead akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Meadowstead Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Meadowstead Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Meadowstead

Vanaf
R7 145
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Northshore Lake Michelle bied gemaklike en veilige selfsorgverblyf in 'n stylvolle vierslaapkamerhuis in die veilige Lake Michelle-landgoed in Noordhoek, naby Noordhoekstrand. Hierdie ruim huis bied slaapplek aan 8...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Richard's Lake House bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n lieflike, stylvolle vakansiehuis wat in Lake Michel in Noordhoek geleë is. Hierdie pragtige huis is lig met groot vensters, uitsigte op die berge en modern...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Lakeshore Place is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se eiendom in Noordhoek met veilige parkeerplek. Hoewel dit redelik naby Kaapstad is, bly Noordhoek landelik, en daar is buitensporig baie kunssinnige mense wat ...

Vanaf
R605
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Swallow's Nest is 'n bekoorlike selfsorgtuinkothuis in Noordhoek agter die hoofhuis met sy eie, aparte ingang. Die kothuis het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir 2 gaste. Die slaaparea het 2 gemaklike enkelbed...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR7 200
R6 480
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Noordhoek Beach Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike huis in Noordhoek en is sowat 750 m vanaf die strand geleë. Dié pragtige huis bied 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis, eetarea en leefarea, asook ...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Bramley Accommodation is in Noordhoek teen die Atlantiese kus in Kaapstad geleë. Ons is gerieflik net 5 minute se stap van die strand af en 3 minute se stap van die bekende Red Herring Restaurant af. Die perseel is...

Vanaf
R1 240
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordhoek, Wes-Kaap

Epic Guest House is geleë in die rustieke Noordhoek, met heerlike dorpsatmosfeer aan die voet van die bekende Chapman's Peak en is die mees skilderagtigste kusroete langs die bekende Kaappunt-roete in Kaapstad. Vo...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Acacia House is 'n smaakvol versierde vakansiehuis in die prentjiemooi kusdorpie Noordhoek in Kaapstad. Die bekoorlike huis bied pragtige uitsigte op die berge en is ideaal geleë naby die strand, kroeë en restaura...

Vanaf
R959
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordhoek, Wes-Kaap

African Queen Guest House is in Noordhoek, een van die mooiste voorstede van Kaapstad, geleë. Dis aan die voet van Chapman’s Peak, wat een van die mees skilderagtige kuspaaie in die wêreld is. Verblyf word in 8...

Vanaf
R2 150
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Buren Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op 'n perdelandgoed in Noordhoek, Kaapstad wat in privaat besit is. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede aan die A...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Meadowstead akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za