Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Melville

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Melville bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 35 resensies.

Melville

Melville Manor House

"Melville's 7th street is great for dining and evening entertainment."

Melville

The Hillside House

"Heerlike atmosfeer met verskeie restaurante om van te kies. Uitstekende toeriste-bestemming."

Melville

Ginnegaap Guest House

"Melville is baie mooi. Dit wat ons beleef het was veilig en rustig. "

Melville

84 on 4th Guest House

"Sekuriteit is baie goed."

Melville

The Purple View

"Kosmopolitaan. Interessant en veilig."

Melville

Agterplaas

"Om daar rond te loop was soos om in 'n ander wêreld in te gaan."

Melville

Ginnegaap Guest House

"Kulturele ervaring op sy eie, 'n must-see!"

Melville

Life on 3rd

"Amazing."

Melville

The Purple View

"Safe and close to shops and the universities."

Melville

The Purple View

"Absolutely vibrant!"

Melville

motel Mi Pi CHi

"Ken nie die woonbuurt nie. Het gedink dit is 'n netjiese buurt, ongelukkig is daar strate wat baie verwaarloos is."

Melville

motel Mi Pi CHi

"Lekker eetplekke."

Melville

84 on 4th Guest House

"Dit is 'n pragtige ander kant van Johannesburg. Baie om te beleef. "

Melville

The Purple View

"Location is wonderful and in close proximity to the Milpark Hospital."

Melville

Agterplaas

"Soos Observatory in Kaapstad."

Melville

Life on 3rd

"Naby JHB Sentraal."

Melville

84 on 4th Guest House

"Melville is 'n moet vir kosliefhebbers en kunstenaars. Dit is 'n lekker snuffelgedeelte en wonderlik vir 'n wegbreek."

Melville

84 on 4th Guest House

"Ek hou van die omgewing, maar het nie tyd gehad om meer te verken nie. Lekker 'vibe'. "

Melville

Saffron Guesthouse

"I love the street where we stayed. All the small restaurants and shops surely gives you a holiday feeling."

Melville

Ginnegaap Guest House

"Die area gaan agteruit. Ek besoek Melville een maal per jaar. Die toename in bedelaars en die algemene voorkoms van die omgewing laat my ander areas vir verblyf oorweeg."

Melville

Ginnegaap Guest House

"Rustige omgewing met winkels stapafstand van jou af. "

Melville

Ginnegaap Guest House

"I found Melville very interesting. Lots of nice restaurants to visit and a very lively area."

Melville

Blu Trea

"Super netjies en gerieflik naby alles."

Melville

The Purple View

"Geen probleem nie."

Melville

Life on 3rd

"Great destination - central to a number of Johannesberg locations."

Melville

Sunbury House

"Great atmosphere, loads of shops, crafts and entertainment in close proximity."

Melville

Nomndeni de la Changuion

"Sentraal, baie goeie waarde vir geld."

Melville

Nomndeni de la Changuion

"Artistic, interesting and close to FNB stadium and Rosebank."

Blad
Wys 1 tot 30
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem