Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Meyerhof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Meyerhof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Meyerhof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Meyerhof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Meyerhof Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bothaville, Meyerhof

Villa Sering Gastehuis is in die boomryke voorstad Bothaville in die Vrystaat geleë. Al die kamers het lugversorging en is ingerig met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Meeste van die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bothaville, Meyerhof

Bellaritz Gastehuis is geleë in Bothaville, 'n plaasdorpie naby aan die Vaalrivier. Daar is 1 slaapkamer wat beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Ons het 'n eenheid buite met 'n driekwartbed en 'n en ...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bothaville, Meyerhof

De Heide Gastehuis bied gerieflike akkommodasie in die vreedsame dorpie Bothaville, naby die sakekern en restaurante. Akkommodasie bestaan uit 7 smaakvol versierde kamers: Love, Joy, Peace, Hope, Dream, Believe and...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bothaville, Meyerhof

Louvre Guesthouse is in 'n stil buurt in Bothaville in die Vrystaat geleë. Dié gastehuis beskik oor 11 dubbelkamers en 1 gesinskamer. Elke kamer het lugversorging, 'n elektriese kombers, tee- en koffiemaakgeriewe...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Meyerhof

Vanaf
R730
per nag (plek vir 2)
B&B in Bothaville, Noordelike Vrystaat

@ Carey 43 is 'n B&B in Bothaville wat deur die eienaar bestuur word. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oorslaapplek onderweg na verskeie bestemmings. Verblyf is beskikbaar in 6 kam...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bothaville, Noordelike Vrystaat

Shadow Guesthouse is in die klein plaasdorp Bothaville. Die gastehuis is ongeveer 8 km vanaf Buenos Aires troue venue en 500 m vanaf die Nala Hospitaal. Dié gastehuis beskik oor 2 en suite-slaapkamers met 'n priv...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Meyerhof

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Die Stoor is 'n gasteplaas en funksielokaal op 'n produserende plaas tussen Bothaville en Viljoenskroon, 'n mielie- en beesboerdery dorpie in die Vrystaat. Die area is bekend vir sy voetslaanroetes en historiese bes...

Vanaf
R230
per nag (plek vir 5)
Oord in Noordwes

Klipspruit River Resort is 'n gesinsoord aan die oewer van die Vaalrivier. Dié oord word omring deur inheemse bome met volop voëllewe. Die oord het 'n rustieke voorkoms en atmosfeer met verskeie verblyfopsies. Da...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Vrystaat

Voorbegin Lodge is op die oewer van die Vaalrivier geleë, net buite Bothaville in die Vrystaat. Hier heers 'n vreedsame atmosfeer en die natuur is asemrowend. Ons maak voorsiening vir klein en groot groepe, gesinne...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Vrede Guest Farm is sentraal geleë tussen verskeie klein dorpies, naamlik Viljoenskroon, Bothaville en Vierfontein en is op die roete na Klerksdorp toe. Dit is ook naby die bekende Nampo Harvest Day Skougronde gele...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Meyerhof akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Bothaville blad indien jy na meer Bothaville akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za