Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Meyerhof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Meyerhof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Meyerhof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Meyerhof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Meyerhof Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Meyerhof

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Viljoenskroon, Noordelike Vrystaat

'n Hunkering om in jou gedagtes of in die werklikheid terug te keer na 'n vorige fase in jou lewe, 'n vorige tuiste, jou geboorteland, of jou vriende en familie. 'n Sentimentele soeke na die geluk van 'n vorige plek...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Leeudoringstad, Noordwes

Leeudoringstad Guesthouse 4 is in die plaasdorpie Leeudoringstad geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n selfsorghuis. Die huis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Leeudoringstad, Noordwes

Leeudoringstad Guesthouse 1 is tussen Bothaville en Wolmaranstad in die plaasdorpie Leeudoringstad, sowat 50 km vanaf NAMPO geleë. Geniet 'n goeie nagrus met geen verkeer wat jou pla nie. Die gastehuis bied slaappl...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Viljoenskroon, Noordelike Vrystaat

Welkom by Marthies Guesthouse, 'n gerieflike gastehuis in Viljoenskroon in die Vrystaat. Ons gastehuis is ruim, privaat, stil en rustig. Die kamers het elkeen 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamers en is elegant get...

Vanaf
R3 600
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Leeudoringstad, Noordwes

Leeudoringstad Guesthouse 2 is in die klein plaasdorpie, Leeudoringstad, geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n grasdakhuis. Die huis bied slaapplek aan 8 gaste in 4 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens he...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Viljoenskroon, Noordelike Vrystaat

Peron's Guest House is in Viljoenskroon, 'n klein mielie- en beesplaasdorpie in die Vrystaat, geleë. Dit is ongeveer 45 km van Bothaville en 60 km van Potchefstroom af. Die gastehuis bied verblyf in 8 individueel...

Vanaf
R540
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Orkney, Reef Park

Hierdie gastehuis is in die rustige Orkney-area, 'n dorpie suidwes van Johannesburg en 310 km noord-oos van Kimberley op die N12 Treasure Route. Tarragon Guest House is 'n 3-ster-gastehuis met al die nodige geriewe...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Orkney, Noordwes

Goue Myl Orkney Vaal is ’n selfsorghuis in die Orkney Vaal Privaat Oord aan die buitewyke van Orkney. Die oord is aan die oewer van die Vaalrivier geleë en bied toegang tot die rivier. Die area is ideaal vir voë...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Orkney, Noordwes

28A Goue Myl is 'n dubbelverdiepinghuis in 'n vakansie-oord in die dorpie Orkney. Dié oord is aan die oewer van die Vaalrivier geleë en bied toegang tot die rivier. Daar is 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n ruim le...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Orkney, Noordwes

Rivier Rus is 'n dubbelverdiepinghuis in 'n vakansie-oord in Orkney. Die oord is op die oewer van die Vaalrivier en gaste het toegang tot die rivier. Die huis bied slaapplek aan 12 gaste en het 4 slaapkamers, 2 b...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Meyerhof akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Bothaville blad indien jy na meer Bothaville akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za