Resensies van Meyerton

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Meyerton bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.15 uit 5 gekry volgens 26 resensies.
Teresa S. - 11th June 2021
staying in Meyerton
Was baie koud. Te verstane. Winter. Mooi dorpie. Het dit geniet.
Sherryl C. - 30th April 2021
staying in Meyerton
There are a few interesting hidden gems to be explored.
Phindile F. - 13th January 2021
staying in Meyerton
Quiet place for peace of mind.
Hannes S. - 8th December 2020
staying in Meyerton
Henley on Klip is baie netjies en rustig.
Samuel K. - 5th December 2020
staying in Meyerton
Weet nie te veel van Meyerton nie, maar Henley on Klip is 'n lieflike plek wat gelukkig nog oorkommersialisering vrygespring het.
Margaret M. - 3rd November 2020
staying in Meyerton
Great scenery.
Jeni W. - 27th October 2020
staying in Meyerton
Our trip was very short and did not allow for sightseeing. The general outlook is one of calm and quiet.
Aletta B. - 20th October 2020
staying in Meyerton
Small town all necessities catered for. Lots to do and see close to bigger towns from movies to camping, hiking, boat cruises, restaurants, pubs, malls, picnic, you can have a great adventure.
Themba K. - 13th October 2020
staying in Meyerton
Meyerton is a decent travel destination if you seek a quiet and peaceful destination, overall the area is not bad.
Nathan R. - 6th October 2020
staying in Meyerton
Meyerton is a small town with basic stores.
Yolandie E. - 3rd March 2020
staying in Meyerton
Netjies dorp, alhoewel ek nie dink daar's te veel toerisme-aantrekking nie.
Susan S. - 2nd March 2020
staying in Kookrus, Meyerton
Veilige omgewing. Stil en rustig.
Past Pieter R. - 18th February 2020
staying in Kookrus, Meyerton
Close to highway, next to river, shops nearby.
Chrizanne M. - 3rd February 2020
staying in Meyerton
Meyerton is 'n klein dorpie wat nie te ver is van die stad se gejaagdheid nie. Jy moet vooraf beplan wat jy graag wil doen, maar daar is plekke om te besoek en dinge wat jy kan doen sonder om vreeslik ver te ry.
Audrey S. - 30th December 2019
staying in Kookrus, Meyerton
Baie veilig.
Madeleine M. - 4th November 2019
staying in Meyerton
Rustig en skoon.
Johan S. - 28th April 2019
staying in Meyerton
Paaie is in 'n baie swak toestand.
Julie M. - 13th March 2019
staying in Henley On Klip, Meyerton
We had a lovely dinner at Molly's Speakeasy. The town is beautiful.
Lizelle D. - 1st March 2019
staying in Henley On Klip, Meyerton
Henley is nou nie juis 'n toeriste aantrekking nie, maar in Meyerton is baie min gaste huise daarom het ons op ducks besluit.
Heidi V. - 4th February 2019
staying in Meyerton
Ken dit nie regtig nie, maar lyk na 'n heerlike gemeenskap.
Esmerelda F. - 23rd January 2019
staying in Henley On Klip, Meyerton
See stars.
Musa M. - 2nd September 2018
staying in Meyerton
Everything was fine. Except that it's far from Pretoria. I wish they can open other branches near Pretoria.
Wade S. - 30th April 2018
staying in Henley On Klip, Meyerton
Baie stil area waar jy nog 'n aand of oggend stappie kon vat, sterre kyk en die stilte geniet.
Christine L. - 25th July 2017
staying in Meyerton
Meyerton is naby Johannesburg en Meyerton skep 'n rustige omgewing.
Andre B. - 8th December 2016
staying in Henley On Klip, Meyerton
Die beskikbaarheid van 'n supermark soortgelyk aan SPAR kan 'n groot verskil maak. Andersins, 'n baie unieke area om te besoek.
Harry N. - 28th January 2015
staying in Meyerton
Dorpie met eg tradisionele, warm mense.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]