Geverifieerde Resensie
Meyerton
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Meyerton bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 46 resensies.
"Small town all necessities catered for. Lots to do and see close to bigger towns from movies to camping, hiking, boat cruises, restaurants, pubs, malls, picnic, you can have a great adventure."
"Meyerton is a decent travel destination if you seek a quiet and peaceful destination, overall the area is not bad."
"Meyerton is 'n klein dorpie wat nie te ver is van die stad se gejaagdheid nie. Jy moet vooraf beplan wat jy graag wil doen, maar daar is plekke om te besoek en dinge wat jy kan doen sonder om vreeslik ver te ry. "
"Henley is nou nie juis 'n toeriste aantrekking nie, maar in Meyerton is baie min gaste huise daarom het ons op ducks besluit."
"Die beskikbaarheid van 'n supermark soortgelyk aan SPAR kan 'n groot verskil maak. Andersins, 'n baie unieke area om te besoek."