Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (23)
B&Bs (4)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Middelburg

3.7 / 5  
volgens 68 resensies
Lees regte resensies van Middelburg van 68 geverifieerde gaste.
Indien jy Middelburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Middelburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Middelburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Middelburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Middelburg Akkommodasie - Karoo

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
B&B in Middelburg

Desert Inn Gastehuis en selfsorgeenhede word hoogs aanbeveel en is gesinsvriendelik. Ons bied 'n plonspoel, speelplek vir die kinders asook 'n pragtuin vol voëllewe waar jy net kan sit en ontspan. Ons het ook kon...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Steynsburg, Middelburg

Hillston Farm is op 'n plaas naby Middelburg in die Oos-Kaap geleë. Die plaas is die ideale bestemming vir sterrekyk. Daar is meer as 'n honderd voëlspesies om te sien, insluitend die blou korhaan. Daar is ook pui...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Middelburg

Carochalet is in Middelburg in die Oos-Kaap. Dit is in die middel van Suid-Afrika en is 'n ideale oornagstop. Verblyf is beskikbaar in 6 basiese selfsorg-eenhede en 5 ongemerkte kampplekke. Die eenhede het óf '...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Middelburg

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Karoo, Oos-Kaap

Witkrans Guest Farm is 10 km van Middelburg af in die Oos-Kaap op die Cradock-pad (N10) geleë. Dit het ’n volledig toegeruste kothuis met 3 slaapkamers en en suite-badkamers. Selfsorgverblyf is op aanvraag beski...

Vanaf
R6 800
per nag, vir 20 mense
Selfsorg in Karoo, Oos-Kaap

Wildberg Game & Guest Farm is op 'n werkende plaas in die hartjie van die Karoo geleë en is net 20 km vanaf Middelburg in die Oos-Kaap. Verblyf word gebied in 'n plaashuis en 'n kothuis wat saam bespreek kan word....

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Noupoort , Noord-Kaap

Vrieden Farm Guesthouse bied gastekamers en selfsorgverblyf en is langs die N9, 80 km van Colesberg af op pad na die Oos-Kaap geleë. Die verblyf bestaan uit 1 selfsorgwoonstel en 4 gastekamers. Die woonstel is apa...

Vanaf
R8 000
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Karoo, Oos-Kaap

Thornsprings is minder as 30 km vanaf Middelburg in die Oos-Kaap en bied gehalteverblyf vir 'n gesinsvakansie. Dié standsteenplaashuis is in 'n Herbert Baker-styl gebou met dik mure en hoë plafonne wat die kamers ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
B&B in Noupoort , Noord-Kaap

The Dairy BnB & Adventures bied gerieflike verblyf op 'n stil plaas net 2 km buite Noupoort in die Noord-Kaap. By The Dairy BnB & Adventures is gaste omring deur pragtige Karoo-landskappe. Gaste kan in die Kothuis...

10% af Aanbod!
VanafR450
R405
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Noupoort , Noord-Kaap

Luyt the Greatest Oornag Verblyf bied oornag-akkommodasie vir moeë reisigers in Noupoort. Gaste kan kies tussen 3 kamers in die hoofhuis of 1 van die karavaanstaanplekke. Kamers 2 en 3 het dubbelbeddens en daar is...

20% af Aanbod!
VanafR450
R360
per nag, vir 2 mense
B&B in Noupoort , Noord-Kaap

Breaking Dawn is langs die N9 tussen Johannesburg en Kaapstad/Die Tuinroete. Ons bied die ideale oornagverblyf. Ons gastehuis is pragtig, huislik en word omring deur berge in die middel van die Karoo. Die sonsopko...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Middelburg akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za