Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Mill Hill besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mill Hill.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mill Hill akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mill Hill Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mill Hill Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Mill Hill

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bryanston, Bryanston West

Pecan Nut Tree is 'n unieke 4 ster-gastehuis in die hartjie van Bryanston in 'n groot en lieflike tuin. Dit bied B&B-verblyf in luukse suites in 'n veilige en intieme omgewing. Akkommodasie beskik oor 5 eenhede en...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 135
per nag, vir 2 mense
Hotel in Bryanston, Johannesburg

City Lodge Hotel Bryanston is gebou op wat eens 'n pragtige kwekery was en spog nou met ontwerperstuine en 'n swembad sodat gaste in die buitelug kan ontspan. Die hotel is oorkant Mediclinic Sandton en naby hoofwe...

Vanaf
R1 210
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Sandton, Bryanston West

Tralee Corner is 'n pragtige privaat selfsorgkothuis in die rustige tuin van 'n privaat woning in Bryanston en bied uitsigte op Sandton se ikoniese sakekern. Tralee Corner is stapafstand vanaf die Gautrein Busroete....

Vanaf
R1 095
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bryanston, Johannesburg

The Wesley is 'n luukse gastehuis vir die oordeelkundige gas. Dit is in die hartjie van Bryanston in Sandton geleë en word omring deur 'n pragtige tuin en 'n natuurlike toevlugsoord vir voëls wat al dekades lank g...

Vanaf
R875
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bryanston, Johannesburg

Berkley Cottage is 'n selfsorg-eenheid op die gasheer se perseel op 'n veilige residensiële landgoed in Bryanston. Die perseel is 9 km vanaf die Sandton Konvensiesentrum en Sandton City. Die kothuis het 'n privaa...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Bryanston

Summerview Guest Lodge is 'n manjifieke oord-styl gastehuis op 'n groot, privaat landgoed. Daar heers 'n tropiese atmosfeer met bekoorlike sierfonteintjies. Summerview is spesifiek ontwerp vir die oordeelkundige sak...

Vanaf
R672
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bryanston, Bryanston West

The Royal Bryanston is 'n gastehuis in die woonbuurt Bryanston. Die gastehuis is 'n kombinasie van gekunstelde sjarme en gerieflikheid wat dit dus ideaal maak vir sakereisigers en vakansiegangers. Daar is 1 dubbel...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 045
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Johannesburg

The Dorr Guesthouse is in die hartjie van Hurlingham Manor in 'n rustige buurt. Dié huislike gastehuis is die ideale bestemming vir gaste wat wil ontspan na 'n besige dag in die stad. Hetsy jy op 'n sakereis is of ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R982
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Beverley Gardens, Johannesburg

Wilde Cottage on Elder is in Bryanston in Johannesburg geleë en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers, familie-besoekers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede. Die kothui...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Ferndale, Randburg

Ferndale Lodge bied gerieflike B&B-verblyf in Ferndale, 'n voorstad in Johannesburg. Dié lodge is naby belangrike sake- en vermaakkerns soos Randburg, Sandton, Monte Casino, die Dome, Fourways en Cresta. Verblyf w...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ferndale, Randburg

Derastar Guest House is 'n unieke huis met 'n Kaaps-Hollandse invloed soos te sien aan die vierkantige gewels en houtvloere. Die gastehuis is in Ferndale, 'n buurt in Randburg, Johannesburg. Die gastehuis beskik o...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R525
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Bryanston

Grosvenor Cottages is in Bryanston geleë en bied verskeie lieflike selfsorgkothuise. Die kothuise het lugversorging en bied slaapplek aan 2 tot 4 gaste. Die kothuise is volledig ingerig en het privaat slaapkamers...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Gauteng

Sandton Slippers B&B bied gerieflike B&B-verblyf in Sandton. Ons is na aan Sandton City, Nelson Mandela Square en die Sandton Convention Centre. Alhoewel ons in 'n stil voorstad van Lyme Park is, is daar tog restaur...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ferndale, Randburg

Fern Glen Suites is in Ferndale-woonbuurt in Johannesburg geleë, wat deel vorm van die Randburgstreek. Dié selfsorg-eenhede is perfek vir vakansiegangers en sakereisigers. Fern Glen Suites beskik oor 4 selfsorg-...

Vanaf
R1 437
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Bryanston

The Hub het 'n stil ligging in Bryanston wat strategies net 100 m van Nicolway Winkelsentrum af is. Dit is binne stapafstand vanaf die hoofinkopiestraat in William Nicol-rylaan; Dit is ideaal geleë vir sakereisiger...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Bryanston, Epsom Down

Dikalo Highston bied B&B-verblyf in Bryanston. Die gastehuis is naby Mark Karam Podiatrist, Bryan Park-winkelsentrum, die Bryanston-buiteklub en ander besienswaardighede in die omgewing. Dikalo Highston het 7 kamer...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sandton, Johannesburg

View Studios is in die rustige noordelike woonbuurt Lyme Park in Sandton geleë. View Studios bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde dorpshuis en is ideaal vir beide sakereisigers en vakansieganger...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
B&B in Bryanston, Johannesburg

Lawrence Lodge is 'n grasdaklodge in privaatbesit. Dit is in Bryanston geleë en het baie karakter. Die lodge is gerieflik geleë naby groot winkelsentrums, kerke, flieks, die gimnasium en Monte Casino. Dit is in 'n...

15% af Winteraanbod!
VanafR920
R782
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Johannesburg

Tiree is 'n B&B met 'n verskil, 'n oase van luukse rustigheid en stilte. Jy kan kies tussen luukse privaatheid of jy kan saam met jou gasheer en -vrou, Bernie en Paddy Munn, aansluit vir skemerkelkies saam met kersl...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ferndale, Randburg

Burkleigh House is 62 jaar ou huis wat nuut op geknap is om by sy rol as eersteklas-gastehuis in Randburg te pas. Die voorkant van die huis spog met 'n groot sonnige stoep en is ideaal vir skemerkelkies met 'n uitsi...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Mill Hill akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za