Geverifieerde Resensie
Mkhondo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mkhondo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.5 uit 5 gekry volgens 80 resensies.
"Vuil dorp, maar baie oulike restaurante en gastehuise, behalwe Bali Biasa wat teleurstellend was."
"Piet Retief het geweldige interessante geskiedenis, en met al die plaasboere in die omgewing, wat oudhede versamel, is dit 'n baie oulike dorpie. "
"Piet Retief self beveel ek nie aan nie. Die omgewing buite Piet Retief is fantasties."
"Dorp is baie besig en beknop, nie rerig geskik vir 'n langerige vakansie nie maar uitstekend vir 'n oornag-stop."
"Vast improvement in the roads leading to Piet Retief - but the streets in town leave a lot to be desired."
"Nie regtig van die dorp iets gesien nie, net daar geslaap op pad Cape Vidal toe."