Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Mkuze besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mkuze.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mkuze akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mkuze Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mkuze Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Mkuze

African Spirit Game Lodge is in die Manyoni Privaat Wildreservaat in KwaZulu-Natal geleë. Dit het die Lebombo-bergreeks as agtergrond en is net 12 km van Mkuze af. Kom ervaar ware luuksheid en hartlike Afrika-gasvr...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pongolapoortdam, Mkuze

Biweda Nguni B&B is in Mkuze en bied gehalteverblyf for sakereisigers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Biweda Nguni B&B bied 'n verskeidenheid...

20% af Aanbod!
VanafR860
R688
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pongolapoortdam, Mkuze

Nikonkoni Fishing Camp is in die Pongola Wildreservaat in die pragtige Pongolapoort geleë. Die kampe is in die voëlpark naby die suidelike oewers van die Pongolapoort Jozini-dam geleë, en kyk uit oor die westelik...

30% af Langtermyn-
verblyf!
Vanaf
R1 990
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pongolapoortdam, Mkuze

Ghost Mountain Inn is geleë aan die voet van die legendariese Ghost-berg in Mkuze in die noorde van KwaZulu-Natal. Dis sowat 350 km vanaf Durban. Hierdie intieme, pragtige hotel is die ideale plek vanwaar jy die di...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
B&B in Pongolapoortdam, Mkuze

Buffalo Hill Safari Lodge is in die 23000-hektaar Manyoni Privaat Wildreservaat geleë. Dit bied gehalte-verblyf en is ideaal vir gesinne, paartjies en groepe vriende. Dié lodge beskik oor 5 oopplan-slaapkamers m...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Mkuzete sien.


Akkommodasie binne 50 km vanaf Mkuze

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pongolapoortdam, Jozini

Umziki Chalets is op 'n heuwel geleë en bied 'n panoramiese uitsig oor die Jozini Pongolapoortdam. Die waterglybaan is onlangs opgestel, strek 58 m en is ideaal vir kinders en volwassenes. Daar is ook 'n swembad, k...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Olifantkus, Zululand

Msunduze River Lodge is 'n veilige lodge op 'n wildbeskermingsperseel naby die N2 tussen Hhluhluwe en Mkuze. Dit word deur die eienaars, Rose en Mike, bestuur. Die lodge skuil in die skadu van die pragtige Lebombo...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Olifantkus, Zululand

The Baobab Inn is langs die N2 en is die ideale oornagbestemming vir diegene wat tussen Durban, die Laeveld en Mosambiek reis. Dié gaste-lodge bied verblyf in verskeie chalets met lugversorging en in kamers. Elke ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Wildsplaas in Pongolapoortdam, Pongola

Mpeti Game Reserve is in Mkuze in KwaZulu-Natal geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir natuurliefhebbers. Dit spog met verblyf vir 'n groot groep of vir 'n paartjie wat op soek is na 'n intieme boswegbreek...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pongolapoortdam, Jozini

Jozini Guesthouse bied moderne en gerieflike kamers naby die Jozini-dam. Dis die ideale bestemming vir wegbreke om tiervis te vang. Akkommodasie word in 6 gaste-suites vir 2 of 3 volwassenes gebied. Elke suite is ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Mkuze akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Zululand blad indien jy na meer Zululand akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za