Geverifieerde Resensie
Modimolle
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Modimolle bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 194 resensies.
"Die Koffiekan was die perfekte restaurant om ons naweek mee af te sluit. Heerlike kos en baie kindervriendelik."
"Dit is 'n stil en lekker dorp, en mens kry alles te koop wat jy nodig het."
"Ons het 'n heerlike middagete geniet by die Koffiekan Plaaswerf restaurant in Modimolle - beslis aan te beveel!"
"Modimolle het baie agteruit gegaan vandat ek 'n paar jaar terug daar was. Die strate is vuil en vol gate en die lugversogers in die mall het nie gewerk nie op 'n baie warm dag."
"Vriendelike, skoon dorp waar Christelike waardes nog openlik uitgeleef word. Winkels word bedryf teen 'n billike algemene prys."
"Paaie na plase moet dalk net genoem word aan gaste met lae karre ens. voor hulle gaan. "
"The Biltong Shop and Pick a Pay made their annual budget on the amount we spend there."
"Natuurskoon pragtig. Heel verras met die Modi Mall. Besoek aan Thaba Kwena (krokoldilplaas) 'n moet! Sal beslis weer hier kom kuier. "