Geverifieerde Resensie

Modimolle

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Modimolle bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 189 resensies.

Modimolle

Pumula Game Farm

"Daar is nie veel pret vir kinders nie."

Modimolle

Klein Paradys Guest Farm

"Die Koffiekan was die perfekte restaurant om ons naweek mee af te sluit. Heerlike kos en baie kindervriendelik."

Modimolle

Klein Paradys Guest Farm

"Dit is 'n stil en lekker dorp, en mens kry alles te koop wat jy nodig het."

Modimolle

Pumula Game Farm

"Ons het 'n heerlike middagete geniet by die Koffiekan Plaaswerf restaurant in Modimolle - beslis aan te beveel!"

Modimolle

Jean-Alno Guesthouse

"Modimolle het baie agteruit gegaan vandat ek 'n paar jaar terug daar was. Die strate is vuil en vol gate en die lugversogers in die mall het nie gewerk nie op 'n baie warm dag."

Modimolle

Klein Paradys Guest Farm

"Ek ken nie die area nie, maar my kampondervinding was awesome."

Modimolle

Nyl Retreat

"Not many activities, but a beautiful environment."

Modimolle

Bosveld Wegbreek Safaris

"Goeie plattelandse dorp met nog baie potensiaal."

Modimolle

Phiva Game Lodge

"Sentraal geleë vir familie saamtrekke uit die noordelike provinsies."

Modimolle

Bosveld Wegbreek Safaris

"Paaie na plase moet dalk net genoem word aan gaste met lae karre ens. voor hulle gaan. "

Modimolle

Phiva Game Lodge

"The Biltong Shop and Pick a Pay made their annual budget on the amount we spend there."

Modimolle

Klein Paradys Guest Farm

"Dit is 'n baie stil plek, met vriendelike mense."

Modimolle

Op De Hoek Gastehuis

"As jy in die somer gaan wees voorbereid vir lekker warm weer!"

Modimolle

Bosveldsig Cottages

"Small town of Modimolle, a place where you can drive around without fear people there are so friendly you can't get lost."

Modimolle

Klein Paradys Guest Farm

"Lekker dorpie met alles wat nodig is."

Modimolle

Bateleur Nature Reserve

"Nog altyd lief vir Warmbad en omgewing veral die Waterberge bosveld."

Modimolle

Klein Paradys Guest Farm

"Lovely mall in Modimolle."

Modimolle

Klein Paradys Guest Farm

"1 una pizza het lekker pizza en goeie diens."

Modimolle

Pumula Game Farm

"Natuurskoon pragtig. Heel verras met die Modi Mall. Besoek aan Thaba Kwena (krokoldilplaas) 'n moet! Sal beslis weer hier kom kuier. "

Modimolle

Klein Paradys Guest Farm

"Lekker plek, nie te ver om te ry nie."

Modimolle

Klein Paradys Guest Farm

"Lekker area. Hout is goedkoop daar."

Modimolle

Op De Hoek Gastehuis

"Wonderlike omgewing en natuurskoon."

Modimolle

Nyl Retreat

"Modimolle het baie potensiaal, maar het iemand nodig om die toerisme bedryf te dryf."

Modimolle

Nyl Retreat

"Ons gaan terug so gou as moontlik."

Modimolle

Pumula Game Farm

"Naby groot sentra. Genoeg fasiliteite. Grondpaaie kort aandag. "

Modimolle

Nyl Retreat

"Pragtige Bosvelddorp met al die nodige dienste en geriewe."

Modimolle

Nyl Retreat

"Dis wel 'n veel kleiner dorpie as Johannesburg, maar daar is egter heel voldoende winkels en selfs die Modi Mall waar mens jou inkopies kan doen en omtrent alles bekom wat jy nodig het. Om op te som sou ek sê dis 'n oulike dorpie met genoegsame geriewe vir toeriste en vakansiegangers."

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang