Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Chroom Park (2)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
B&Bs (4)
Wildsplase (2)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Mokopane

3.8 / 5  
volgens 40 resensies
Lees regte resensies van Mokopane van 40 geverifieerde gaste.
Indien jy Mokopane besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mokopane.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mokopane akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mokopane Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mokopane Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Mokopane

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Naboomspruit, Mookgopong

Imbabala is op 'n plaas buite die dorp Mookgopong geleë. Imbabala bied verblyf in 'n huis met 2 chalets. Die hoofhuis kan 9 gaste akkommodeer en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n ten volle toegeruste kombuis en '...

Langtermyn-verblyf-aanbod!
Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Mookgopong, Naboomspruit

Geniet die rustige omgewing van die weelderige 1000 ha Bosveld wildplaas wat teen die Waterberge geleë is, met 'n groot verskeidenheid wild en voëllewe. Verblyf beskik oor 2 lodge wat selfsorgverblyf bied en slu...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Naboomspruit, Limpopo

Pulani Park is naby Naboomspruit in die Waterberg-omgewing en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie doendinge en besienswaardighede en is net 15 km vanaf Naboomspruit met winkels en ee...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Hotel in Polokwane, Limpopo

Sakereisigers en vakansiegangers sal Town Lodge Polokwane geniet. Dit het 'n verskeidenheid kamers, vinnige WiFi en 'n ontbytrestaurant. Die hotel het 102 kamers en het dubbel- of 2-enkelbedkamers met lugversorgin...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Lodge in Polokwane, Limpopo

South-Gate Lodge is agter die Polokwane Wildreservaat, net 14 km van die Polokwane Internasionale Lughawe af geleë, en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Gaste kan tussen kamers met slaa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Lodge in Polokwane, Limpopo

Klein Paradys Lodge is op 'n 10 hektaar-Bosveldkleinhoewe geleë. Dit grens aan die Polokwane Wildreservaat en bied gerieflike verblyf in 5 tuinhuisies. Alhoewel dit maklike toegang tot die dorp bied (via die R37) k...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Naboomspruit, Mookgopong

Ilnika Safari and Farm Stay is net 7 km vanaf Naboomspruit en bied gerieflike verblyf aan 'n gesin of 'n paartjie vir 'n wegbreek in die bos. Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede: Jaghuis, Melkstal, Afroomkamer en B...

Vanaf
R260
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Naboomspruit, Mookgopong

Grootgeluk Bush Camp is 8 km vanaf Naboomspruit, ’n area wat bekend is vir die natuur, wildlewe, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede soos die Nylsvley Natuurreservaat en Marakele Nasionale Park. Dit is ...

Voorkeurvennoot
Weeksdag-aanbod!
VanafR650
R488
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Naboomspruit, Mookgopong

Witgatboom Boskamp is op 'n privaat wildlandgoed geleë, 11 km buite Mookgophong. Die boskamp is malaria-vry en maak hoofsaaklik voorsiening vir klein groepe, paartjies en gesinne. Die kamp bied aan gaste 'n intieme...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Naboomspruit, Mookgopong

Maranatha Plaas Verblyf is aan die voet van die Waterberg op die rand van die Springbokvlakte, Mookgophong. Dit bied lieflike verblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby die s...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Mokopane akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Limpopo blad indien jy na meer Limpopo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]