Indien jy Mokopane besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Mokopane.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mokopane Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mokopane accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Mokopane akkommodasie
Bladsy 9 - 21 lekke plekke om te bly
Jorene's Guest House is in Polokwane geleë. Dit word deur die eienaar bestuur en is die ideale oornagplek naby vers...
Kurumba Lodge in Polokwane is sentraal geleë naby die MediClinic, Peter Mokaba Stadion en die sentrale sakegebied. ...
Avonlea Guesthouse is ’n luukse gastehuis in Polokwane. Dit is geskik vir sake- of vakansiereisigers. Hierdie gaste...
Rietvally Game Lodge is die ideale plek om die Afrika-bosveld saam met familie en vriende te verken. Die hele lodge...
East Park Inn is in Polokwane geleë en is 'n lieflike gastehuis wat kontemporêre verblyf bied. Die kamers beskik oo...
Stay on Plein is in die hartjie van Polokwane in 'n stil buurt. Dit bied bekostigbare en gerieflike verblyf aan ges...
Vido Lodge and Conference Centre is naby die middestad van Polokwane, Mediclinic, die Provinsiale Hospitaal, die im...
58 on Nineteenth Self-Catering is in Polokwane geleë en bied 'n gerieflike ervaring aan gaste. Dit is ideaal vir ko...
Marlot Guest House is in 'n stil buurt in Polokwane naby die middestad en winkelsentrums geleë. Dié lieflike grasda...
Golden Pillow Guest House laat gaste toe om die bosveld te ervaar in die hartjie van Polokwane. Gaste kan die nabyg...