Resensies van Mooinooi

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mooinooi bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.42 uit 5 gekry volgens 19 resensies.
Miemie H. - 11th November 2019
staying in Mooinooi
Pragtige area met 'n vriendelike plaasgemeenskap.
Johan H. - 24th June 2019
staying in Mooinooi
Die dorp kan doen met 'n skoonmaak en die paaie regmaak.
Madelaine S. - 18th June 2019
staying in Mooinooi
Klein oulike dorpie. Ek het nou nie gaan verken nie, maar dis naby Hartbeespoort as jy na al daai markies en eetplekkies wil gaan.
Belinda L. - 3rd June 2019
staying in Mooinooi
Mooi skoon dorpie.
Johann S. - 23rd April 2019
staying in Mooinooi
Mooinooi dorpie kan doen met 'n goeie restaurant.
Esti P. - 2nd April 2019
staying in Mooinooi
Ons het by Buffalo restaurant (oorkant ATKV Buffelspoort) gaan Sondag buffet eet. Lekker live music en lekker Mexikaanse kos.
Brenda D. - 5th February 2019
staying in Mooinooi
Regtig die moeite werd. Ons gaan definitief weer.
Minette O. - 15th August 2018
staying in Mooinooi
Die paaie is bietjie in toestand.
Ilze S. - 31st July 2018
staying in Mooinooi
Dit was waarlik 'n wonderlike belewenis. Privaatheid in oorvloed.
Riandra M. - 15th July 2018
staying in Mooinooi
Die Spar inkopiesentrum het ons verbaas, baie groot en goed vol voorraad.
Mike S. - 16th November 2017
staying in Mooinooi
Mooinooi kan beslis doen met meer opsies as dit kom by supermarkte en winkels vir kruideniers en vleis benodigdhede. Tans is dit redelik beperk en redelik duur. Ontwikkeling van 'n winkelsentrum sal die omgewing 'n groot hupstoot gee aangesien Rustenburg en Brits te ver weg is.
Dirk W. - 31st October 2017
staying in Mooinooi
Swak paaie.
Rayno D. - 6th April 2017
staying in Mooinooi
Doodeenvoudig 'n tipiese plaas dorpie.
Madelyn S. - 16th February 2017
staying in Mooinooi
Nie 'n slegte plekkie nie.
Nicolaas S. - 17th August 2016
staying in Mooinooi
Die ingewyde bergklimmers en stappers weet waaroor Mooinooi gaan.
Zelda W. - 29th December 2015
staying in Mooinooi
Die Spar is baie netjies, en skoon.
Clive N. - 1st October 2015
staying in Mooinooi
We did not go around Mooinooi a lot. But it's a small and quiet place to relax. It is also close to other places of interest.
Pat T. - 17th March 2015
staying in Mooinooi
Het 'n goeie Spar om benodighede te koop wat 'n mens vergeet het.
Cecilia C. - 17th February 2015
staying in Mooinooi
Daar is 'n winkelsentrum wat aan al mens se behoeftes sal voorsien met 'n groot Spar en Wimpy, ens.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za