LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG

Geverifieerde Resensie

Morningside

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Morningside bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 22 resensies.

Morningside

Sommersby Bed & Breakfast

"Sentraal geleë en beslis 'n opsie indien jy in Durban wil vakansie hou."

Morningside

BON Hotel 64 on Gordon

"It is a very quiet place, good to relax."

Morningside

Chappies Cottage

"Nice and quiet place."

Morningside

Chappies Cottage

"Safe and secure area, nearby to everything for a couple to have fun."

Morningside

Ocean View Apartment

"Verkeer is maar 'n probleem orals. As jy eers die kortpaaie uitvind is dit die moeite werd."

Morningside

The Neuk Guest House

"Baie lekker restaurante in die omgewing, veral in Florida straat. Area voel veilig en is naby geleë aan nuwe stadion en winkelsentrum. 30 min se ry vannaf lughawe. "

Morningside

Ocean View Apartment

"Perfek geleë om rugby of sokker by die stadions te gaan kyk. Dit is loopafstand."

Morningside

Erlesmere Lodge

"Very convenient and close to stadium and malls."

Morningside

The Neuk Guest House

"Ou pragtige Durban!"

Morningside

Sommersby Bed & Breakfast

"A beautiful place, easy to drive."

Morningside

Erlesmere Lodge

"Very conveniently situated. Florida Road's nightlife is busy and very noisy and as sound travels it was very noisy until early hours of the morning. "

Morningside

Florida Park Hotel

"Restaurants very expensive."

Morningside

Sommersby Bed & Breakfast

"It was perfect and the breakfast we really enjoyed."

Morningside

Erlesmere Lodge

"Easy to access Shaka Marine."

Morningside

Sommersby Bed & Breakfast

"Great administration. Always informed. Travel consultant very professional and respectful."

Morningside

Erlesmere Lodge

"Oulike uitbreiding met lekker gesellige eetplekke in die omtrek!"

Morningside

Erlesmere Lodge

"Die area voel effens onveilig in die aand, maar niks in vergelyking met wat ons aan gewoond is in Johannesburg nie."

Morningside

Sommersby Bed & Breakfast

"Straat name nie duidelik gemerk nie!"

Morningside

Sommersby Bed & Breakfast

"It is a very friendly and peaceful area."

Morningside

Sommersby Bed & Breakfast

"Wij vinden de wijk Morningside een goede bestemming voor vakantiegangers zoals hierboven beschreven. Wij geven Morningside een 4 stergradering."

Morningside

Erlesmere Lodge

"Morningside is a great place to be at. Beautiful, tranquil and safe."

Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem