Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Mossel Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 3075 resensies.

Mosselbaai

ATKV Hartenbos

"Interessant en heerlike kuierplek met baie om te sien en te doen."

Mosselbaai

De Branders Nr 48

"Altyd lekker om in Mosselbaai omgewing te kuier. Dit is ons hartsplek."

Mosselbaai

Nautica 403

"Wonderlike vakansiebestemming."

Mosselbaai

Lavandula Manor Self-Catering Guest House

"Baie mooi kusdorpie. Gunsteling plek om vakansie so gereeld moontlik te gaan hou."

Mosselbaai

Paradise Found

"For a well-deserved holiday break, Mossel Bay ticks all the boxes. One of the most beautiful places on the Garden Route."

Mosselbaai

CBS Accommodation

"Mossel Bay is a beautiful town. I will come again soon."

Mosselbaai

ATKV Hartenbos

"Heerlik geëet by Pizza Vino."

Mosselbaai

Alive @ 4

"Skoon strande en dorp."

Mosselbaai

Shawheim @ Hartenbos

"Lekker, net te besig."

Mosselbaai

On The Run

"Ons was juis in Mosselbaai om huisie te soek by die see om af te tree."

Mosselbaai

Van Zyl's Rus

"Nice place for a few days, with good restaurants. Beautiful beach."

Mosselbaai

Lagoonette

"Mosselbaai is 'n "lekke" plek!"

Mosselbaai

Withuis

"Ek is nie mal oor Mosselbaai nie."

Mosselbaai

11 Portobelo

"I love Mossel Bay. Such a beautiful place, people are so friendly. And so many things to do there."

Mosselbaai

La Palma Villas No. 40

"Een van die bestes ter wêreld."

Mosselbaai

View @ The Bay Apartment 7

"Mosselbaai is 'n heerlike vakansiebestemming - so baie om te doen."

Mosselbaai

Withuis

"Mosselbaai, Hartenbos, lieflike vakansie-oorde."

Mosselbaai

Garden Route Self-catering

"Mosselbaai is 'n baie aantreklike toeristebestemming en baie sentraal om die natuurskoon van omgewing te geniet."

Mosselbaai

11 Portobelo

"I'd love to go there again, so much I did not do, the temperature of the ocean water at Mossel Bay is amazing, one could swim there all day."

Mosselbaai

28 B Lorea

"We only traveled to the mall and Oudtshoorn."

Mosselbaai

ATKV Hartenbos

"Baie lekker bestemming met baie om te doen."

Mosselbaai

201 @ Golf Estate

"We had an incredible time in Mossel Bay, the weather was perfect and the weekend stay too."

Mosselbaai

Santos 11

"A beautiful clean town with such clean beaches."

Mosselbaai

De Branders Woonstel No 58

"Ons jaarlikse vakansiebestemming, dit voel soos ons tweede huis. Love die plek!"

Mosselbaai

Santos 7

"Ons het bietie reën gehad, maar wie kan die weer beheer."

Mosselbaai

Raaswater

"Lekker kusdorp, baie om te doen vir kinders en jongmense."

Mosselbaai

Bentonhof

"Very nice coastal town."

Mosselbaai

Allikreukel

"Heerlik skoon en netjies met alles wat jy nodig het."

Mosselbaai

Sancor Selfsorg 4

"Alles is lekker naby. Baie om te doen. Veilig."

Blad
Blad 13 - Wys 361 tot 390
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem