Geverifieerde Resensie

Mossel Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1897 resensies.

Mosselbaai

De Branders Woonstel No 58

"Mosselbaai en omgewing is pragtig en altyd baie aangenaam om daar te kan kuier."

Mosselbaai

De Branders Nr 48

"Stukkie paradys!"

Mosselbaai

C Cottage right on the C

"Ons is gereelde besoekers en ook oudinwoners van Mosselbaai en het dit, soos altyd, weereens baie geniet daar. Die dorp is netjies en skoon en daar is so baie dinge om te sien en doen en puik eetplekke en die natuurskoon is pragtig."

Mosselbaai

Erika27

"We were passing through and visiting family, by all accounts clean and efficient, great views from where we stayed. "

Mosselbaai

6 King Fisher Beacon Point

"Mosselbaai is die beste!"

Mosselbaai

Anita's Self-catering

"Pragtige dorp, veral by Die Punt."

Mosselbaai

CBS Accommodation

"Pragtige plekkie vir daai "wegkom" van die stad se "vinnige lewe". Baie rustig."

Mosselbaai

ATKV Hartenbos

"Soos altyd, baie om te doen."

Mosselbaai

De Valle Seeuitsig

"Verskeidenheid aktiwiteite in die onmiddellike omgewing en Hartenbos."

Mosselbaai

Santos 18

"Dit is voorwaar 'n wonderlike plekkie."

Mosselbaai

Beach @ 100 meter

"We like Mossel Bay and have been there a few times. "

Mosselbaai

Anita's Self-catering

"Mosselbaai is aangenaam. Ons het, ten spyte van die verblyf wat slegs bietjie meer gebied het as 'n kampterrein, 'n heerlike vakansie gehad in Mosselbaai - daar is lieflike toeriste-aantreklikhede en dis baie rustig buite seisoen."

Mosselbaai

Sea Breeze 65

"Mal oor Mosselbaai, was voorheen baie in Mosselbaai."

Mosselbaai

Withuis

"Mosselbaai, en in besonderse Hartenbos, is 'n top-gehalte, veilige en bekostigbare vakansiebestemming met gematigde weer reg deur die jaar. Al die nodige winkels is beskikbaar en maklik bereikbaar en daar is ook genoegsame vermaak en besienswaardighede vir beide oud en jonk."

Mosselbaai

CBS Accommodation

"Een van ons gunsteling-plekke in Suid-Kaap."

Mosselbaai

Aloe @ the Sea

"Mosselbaai en omgewing het 'n baie gematigde klimaat."

Mosselbaai

Klipgooi Woonstel

"Pragtige, skoon dorp en omgewing."

Mosselbaai

Vista Bonita Apartments

"Lekker plek. Word nou baie uitgebrei!"

Mosselbaai

Vue Port

"Great place to stop and explore the area."

Mosselbaai

Pudumo 102

"Mosselbaai/Hartenbos nie meer die stil vakansie dorpie van 'n paar jaar gelede nie, maar bly nog steeds 'n ideale vakansiebestemming. Sal altyd 'n gunsteling bly."

Mosselbaai

CBS Accommodation

"Mooi area van land."

Mosselbaai

Cabin16 @Riviera Wharf

"Baie mooi en skoon en voel of jy in ;n ander land is en nie in Suid-Afrika."

Mosselbaai

Diaz Hotel and Resort

"Uitstekende reisbestemming."

Mosselbaai

CBS Accommodation

"Baie rustige plek met mooi uitsigte. "

Mosselbaai

Sea Breeze 65

"The best place to be. I will choose Mossel Bay everytime, all the time. "

Mosselbaai

African Oceans Manor on the Beach

"It is a beautiful place."

Mosselbaai

Riviera Suite 18

"Dis beslis 'n plek vir toeriste om te besoek."

Mosselbaai

Beach Club 602

"Mosselbaai is 'n lieflike dorp."

Mosselbaai

Breaker View

"Mooi plek. "

Blad
Blad 25 - Wys 721 tot 750
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang