Verified Reviews
Mossel Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mossel Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 1905 reviews.
"Mosselbaai is fantasties, net te besig oor die Kersseisoen, parkering en baie stadige verkeer."
"Mosselbaai is 'n asemrowende en skoon stad. Ons het goeie en professionele diens orals waar ons gegaan het ontvang. Ons sal definitief weer vakansie hou in Mosselbaai!"
"Friendly and helpful assistance at most shops and restaurants. Clean and well looked after roads for travelling."
"Mosselbaai is 'n baie mooi plek, almal is vriendelik daar en daar is so baie plekke om te sien, ons het definitief ons tydjie daar geniet. Mooi plek, mooi mense."
"We have gone to Mossel Bay 3yrs in a row now, and plan to go back again. We love what Mossel Bay has to offer and the entire family enjoys the activities offered."
"The zipline is a must for your bucket list, but a bit overpriced. Be sure to save up some money if you plan to take the whole family. Lots of things to do, friendly people, and a town that is kept in good working condition."
"Ons gaan al vir baie jare redelik gereeld daar vakansie hou a.g.v. sy gematigde klimaat en selfs rustigheid. Dis beslis nie 'n lawaaierige plek nie en mens kan baie dagritte in die omgewing beplan. Net lekke daar."
"Die strande by Diaz en Hartenbos het deurgeloop onder onlangse verspoelings."
"So baie dinge om te doen en sien, maar ongelukkig is baie plekke nie rolstoelvriendelik nie."