Verified Reviews
Mossel Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mossel Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 1897 reviews.
"Baie veilig en skoon. Die Suid-kaap is pragtig en die moeite werd om te besoek vir natuurliefhebbers."
"Fantastiese toeristebestemming, soos ek alreeds genoem het, dis net 'n klipgooi strand toe en dis naby als wat jy nodig het vir 'n wegbreek. "
"Eetplekke was fantasties, maar die akwarium was n teleurstelling. Dalk iets wat in die toekoms ontwikkel kan word!"
"Soveel besienswaardighede, so baie om te doen, heerlike weer - week was te kort."
"Santosbaai het goedversorgde woonstelle, 24 uur-sekuriteit. Baie goed geleë met see-uitsig. Twee restaurante paar meter vanaf woonstelle. Sal enige tyd aanbeveel."
"Die area is heerlik en pragtig en vir seker elke sekonde werd. Die weer het wel nie elke dag so mooi saam gespeel nie, maar dit was steeds heerlik. Baie beïndruk met die skoon en pragtige natuur. Wens so dat daardie sienswyse reg oor die land sal plaasvind."