Verified Reviews

Mossel Bay

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mossel Bay

Rated 4.8 out of 5 based on 1897 reviews.

Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay

Mossel Bay Golf Estate

"Die gholfbaan is in 'n uitstekende toestand. Ek was mal oor die bokkies wat daar rondloop. "

Pinnacle Point, Mossel Bay

Pinnacle Point - Golf Safari SA

"Definitief 'n moet om die plek en sy uitsig te sien!"

Mossel Bay

Eden Eco Cottages

"Teenagers love Mossel Bay. There is so much to do and all the friends are there!"

Santos Bay, Mossel Bay

Aquamarine Guest House

"Heerlik en skoon. Verseker 'n rustige vakansiebestemming. Sal verseker weer gaan."

Mossel Bay

Bay Vista Guesthouse

"Tuisdorp vir my en maak my baie rustig. "

Mossel Bay

Mossel Bay Golf Estate

"Ek beplan om daar te gaan aftree."

Mossel Bay

Bay Vista Guesthouse

"Asemrowend, fantasties, so baie dinge om te doen. Gaan Mosselbaai definitief weer besoek."

Die Voor Bay, Mossel Bay

Oceans Hotel

"There are not enough attractions. Something new will make a change."

Mossel Bay

Paradise Found

"Fantasties! Mooi alles wat jy nodig het, baie te sien en te doen!"

Mossel Bay

Altelekker by die See

"Mooi area, maar nie veel om te doen in die nabye omgewing nie. Behalwe vir die see is daar nie veel ander buitemuurse aktiwiteite nie. "

Mossel Bay

Favour Farm Cottages

"Pragtige omgewing!"

Mossel Bay

Accommodation Mosselbay

"Baie lekker eetplekkies so al langs die strand. Die Kaai 4 se Mosselpot is die beste ooit! Veilig en Afrikaans vier hoogty hier! "

Die Voor Bay, Mossel Bay

Oceans Hotel

"By familie wat in area bly, baie lekker plek."

Die Voor Bay, Mossel Bay

Oceans Hotel

"Ons het meer tyd nodig gehad om dit ten volle te geniet."

Mossel Bay

Paradise Found

"Danabaai is voorwaar 'n uitsonderlike woonbuurt en ek sal graag weer daar bly."

Die Voor Bay, Mossel Bay

Vista Bonita Apartments

"Lovely, peaceful holiday destination! "

Die Voor Bay, Mossel Bay

Oceans Hotel

"Dit is maklik toeganglik van die hoofroete en geriewe is maklik bereikbaar."

Die Voor Bay, Mossel Bay

Oceans Hotel

"Voorbaai is pragtig en daar is so baie om te doen en sien in die omgewing."

Mossel Bay

Accommodation Mosselbay

"Die dorp is pragtig en het baie om aan te bied vir die vakansieganger. Daar is goeie restaurante en veral die toegang tot twee uitstekende gholfbane is 'n pluspunt."

Die Voor Bay, Mossel Bay

Diaz Hotel and Resort

"Ek sal voorstel, dat daar 'n bietjie meer dinge gereël word rondom vermaak, veral in die stil tye. 'n Mens op reis het vermaak nodig in die aand, en oor naweke."

Mossel Bay

Amzee Bokmakierie Guest House

"Geniet Mosselbaai baie."

Mossel Bay

La Vista

"Mosselbaai is 'n wonderlike toeristebestemming en sal beslis aanbeveel. Die diens by die winkels in Langeberg Winkelsentrum is uit die boonste rakke; personeel is vriendelik en vreeslik behulpsaam."

Mossel Bay

Paradise Found

"Baie lekker vakansieplek."

Mossel Bay

La Vista

"'n Ware paradys."

Mossel Bay

Oceans Hotel

"Mosselbaai is 'n moet sien."

Mossel Bay

Oceans Hotel

"Ideale vakansie en aftree bestemming."

Mossel Bay

Oceans Hotel

"Puik vakansiebestemming, pragtige natuurskoon, see is lieflik en iets om te beleef. Sal enige tyd teruggaan Mosselbaai toe en dit vir enige iemand aanbeveel."

Page
Page 61 - Showing 1801 to 1830

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers