Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Mpumalanga

4.5 / 5  
volgens 6153 resensies
Lees regte resensies van Mpumalanga van 6153 geverifieerde gaste.
Indien jy Mpumalanga besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mpumalanga.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mpumalanga akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mpumalanga Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mpumalanga Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 070
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Panoramaroete, Mpumalanga

UmSisi Cottage bied luukse selfsorgverblyf in die Peebles Valley, naby Witrivier, in Mpumalanga. Dis ideaal vir 'n klein groep vriende of 'n gesin wat die Krugerwildtuin wil verken. Dié kothuis is privaat en het s...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sabie, Mpumalanga

Yorkdale Cabin is ’n bekoorlike en knus Switserse-styl houthuisie in die klein plattelandse dorpie Sabie, Mpumalanga in die majestueuse Drakensberge. Die houthuisie bied ’n lieflike uitsig oor die woud en op Sab...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 750
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Dullstroom, Mpumalanga

Alm-U is geleë in die hartjie van Dullstroom, Mpumlanga, en is ideaal vir gesinne wat smag na 'n blaaskans, of paartjies wat bietjie kwaliteit-tyd saam wil deurbring. Alm-U is slegs 450 m vanaf die woelige dorpspl...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 211
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Habibi bied selfsorgverblyf in 'n pragtige privaat grasdakhouthuis in Marlothpark Natuurreservaat langs die Krugerwildtuin. Hier kan gaste wild soos koedoes, kameelperde en sebras sien wat om die huis kom wei, of ga...

Voorkeurvennoot
10% af Aanbod!
VanafR5 250
R4 725
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Tau Self-catering House is in die Marlothpark natuurreservaat aan die oewer van die Krokodilrivier geleë, met 'n asemrowende uitsig oor die Krugerwildtuin en sy wild. Dié huis beskik oor 5 slaapkamers en 5 badka...

Voorkeurvennoot
25% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 190
R893
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dullstroom, Mpumalanga

Treelands Estate is sentraal geleë in die ou deel van Dullstroom en bied verblyf in romantiese, ekslusiewe selfsorg-ateljeewoonstelle en groter eenhede. Die tuin by Treelands Estate het 'n reuse-verskeidenheid blom...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Hazyview, Mpumalanga

Cuckoo Ridge Country Retreat is in die hartjie van 'n inheemse woud geleë en bied 'n rustige wegbreek wat oor die welige plantegroei en nabygeleë vrugteplase uitkyk. Die pad kronkel deur 'n inheemse landskap en as...

Voorkeurvennoot
10% af Aanbod!
VanafR4 950
R4 455
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Kruger River Selfsorg is 'n vierslaapkamerhuis vir 'n gesin aan die Krokodilrivier se oewer. Dié huis het 'n pragtige uitsig oor die wêreldbekende Krugerwildtuin. Hierdie huis is die ideale wegbreekplek vir natuu...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Komatipoort, Mpumalanga

Orchards Farm Cottages word persoonlik besit en bestuur deur Linda en Doug Renecle wat ekstra, klein persoonlike aandag aan die nodige bestee om seker te maak dat gaste tuis voel en hul verblyftydperk geniet. Die li...

Voorkeurvennoot
15% af Aanbod!
VanafR1 600
R1 360
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Ndlovu Rest bied 'n rustige oord in die ongerepte bosomgewing van Marloth Park, 'n wildbewarea en vakansiedorp aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Dit is 'n gewilde oorstop vir toeriste wat na die Kruger...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

“Jy het nie 'n graad nie en jy het nie 'n kredietkaart nodig nie ... om in die agterplaas soos 'n kind te baljaar en in die verte van 'n krans af te staar. Die gelukkigste wat ek ooit was - op die naat van my rug in 'n natuurreservaat” sing die Heuwels fantasties, en dié woorde weerklink in Mpu...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za