Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Mpumalanga

4.5 / 5  
volgens 6139 resensies
Lees regte resensies van Mpumalanga van 6139 geverifieerde gaste.
Indien jy Mpumalanga besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mpumalanga.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mpumalanga akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mpumalanga Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mpumalanga Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R710
per nag, vir 2 mense
B&B in Del Judor, Mpumalanga

Lamarique is in stil, boomryk buurt, in Emalahleni geleë en bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir paartjies of sakereisigers. Dié huis is naby die N4-hoofweg en dit bied maklike toegang tot die roete vir die r...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Kruger River Retreat is geleë op die oewer van die Krokodilrivier in Marlothpark, aangrensend aan die Krugerwildtuin. Die ruim en luukse huis bied gehalte-gesinsverblyf, en is slegs 55 meter van die Krugerwildtuin ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Klein Huisie is 'n gerieflik gemeubileerde huis vir 6 gaste in Marlothpark. Dié huis beskik oor 2 slaapkamers wat elkeen 'n dubbelbed het en daar is 'n slaapbank in die sitkamer. Die kamers deel 2 badkamers, waarv...

Voorkeurvennoot
40% af Laaste Kans!
VanafR2 400
R1 440
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Kudus Crest Bush Retreat is naby die Krokodilrivier in Marlothpark wat aan die Krugerwildtuin grens geleë. Dis een van die grootste wildreservate in Suid-Afrika. Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Marloth Park Eland 3364 is 'n dubbelverdiepinghuis wat in die ongerepte bosveld naby die Krugerwildtuin se suidelike punt in Marlothpark geleë is. Die huis grens aan parkland en is 70 m langs Eland-weg en 150 m van...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R680
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

4230 Impala bied puik bosveldverblyf in Marloth Park. Dit is ideaal vir natuurliefhebbers en diegene wat daguitstappies na die Krugerwildtuin wil onderneem. Die Krokodilbrughek is net 15 minute se ry van hier af. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R595
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Panoramaroete, Mpumalanga

MacNut B&B is 7 km vanaf Nelspruit se stadskern en Ilanga Mall, en slegs 10 minute se ry van MediClinic af. Dit is ideaal geleë vir gaste wat op soek is na gerieflike, ontspanne verblyf in 'n rustige omgewing. Da...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Witrivier, Mpumalanga

Rustic Butler Guest House is perfek geleë in 'n woonbuurt in Witrivier. Die gastehuis is naby die Krugerwildtuin, Blyderiviercanyon en die water water van Maputo, en naby die stad Nelspruit. Verblyf word in 3 eenh...

Voorkeurvennoot
15% af Aanbod!
VanafR695
R591
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Panoramaroete, Mpumalanga

Thokozani Lodge is 'n klein, plattelandse, grasdak-gastehuis wat bekoorlike verblyf in 'n subtropiese tuin met yslike bome en palms bied. Die gastehuis bied ook 'n aangename, privaat familie-atmosfeer en is in die h...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dullstroom, Mpumalanga

Kliphuisjes is ’n knus, selfsorg plaaswegbreek in die hartjie van Dullstroom met 4 kothuise. Dis in ’n stil, veilige area geleë en minder as 5 minute se stap van restaurante en winkels af. Die perseel is op ’...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 784
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Maningwe is in die Marlothpark Reservaat op die grens van die Kruger Wildtuin tussen Malelane en Komatiepoort in Mpumalanga geleë. Dié selfsorghuis het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers wat elk 'n en suite-b...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Piet Retief, Mpumalanga

Rohrs Farm Guesthouse is 'n ruim plattelandse huis op 'n plaas waar Remo en Heidrun jou in Duits, Afrikaans en Engels sal verwelkom. Die vrede en stilte, kalmte en treffende uitsigte is van die dinge wat gaste weer...

Vanaf
R2 660
per nag, vir 2 mense
Lodge in Nasionale Krugerwildtuin, Mpumalanga

Nkambeni Safari Camp is 'n gerieflike, bekostigbare kamp in 'n privaat gedeelte van die Krugerwildtuingebied. Dié kamp bied billike tariewe en gaste kan kies tussen opsies wat etes en wildritte insluit. Dit is natu...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Spoorsnyertjie is 'n selfsorghuis in Marloth Park, naby die rivier en bied slaapplek aan 6 gaste. Die huis het lugversorging en beskik oor 3 kamers wat 2 badkamers deel. Die een badkamer het 'n stort en die ander e...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R780
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Graskop, Mpumalanga

Wild Forest Inn is aan die rant van 'n natuurlike woud geleë, aan die voet van die berg en die Bonnet-pas wat uitkyk oor die dorpie Graskop en die asemrowende oostelike platorand van Mpumalanga. Die bekoorlike, weg...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 31 tot 45

“Jy het nie 'n graad nie en jy het nie 'n kredietkaart nodig nie ... om in die agterplaas soos 'n kind te baljaar en in die verte van 'n krans af te staar. Die gelukkigste wat ek ooit was - op die naat van my rug in 'n natuurreservaat” sing die Heuwels fantasties, en dié woorde weerklink in Mpu...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za